Vir beet­vlek­ke, gooi melk daar­op en week dan die k­le­ding­stuk in koue wa­ter. Was dan soos ge­woon­weg

Kuier - - Wenke -

Maak jou eie air fresh­ner: Meng ’n bot­tel­tjie va­nil­la es­sen­ce, ’n klein bot­tel­tjie Det­tol met ’n klein bie­tjie wa­ter saam in ’n spuit­bot­tel. Spuit in jou huis, dit ruik baie lek­ker. Hei­la Nau­dé, Vry­staat Plaas druk­spy­kers met ge­kleur­de knop­pies aan weers­kan­te van hout­han­gers om te ver­hoed dat kle­re ge­du­rig af­val. Dit werk vir ver­al vir kle­ding­stuk­ke met dun straps. Ve­ro­ni­ca P­hi­lan­der, P­hi­la­del­phia Vir blou­kol­le op jou vel, neem die bin­ne­kant van ’n pie­sang­skil en plak ’n stuk­kie op die blou­kol met ’n pleis­ter. Her­haal ’n paar keer. Lei­la Mo­rel­li, Port E­li­za­beth

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.