Kers­groe­te

Kuier - - Kuierhoekie - VAN DIE KUI­ER-SPAN

Hal­lo Kui­er-men­se

Dis am­per tyd om die laas­te uit­ga­we van 2015 na die druk­kers te stuur en ek kan nie help om te­rug te dink aan wat al­les die af­ge­lo­pe jaar ge­beur het nie. Daar was baie hoogtepunte, maar ook ’n paar laag­te­pun­te en ek moet my­self her­in­ner om vir al­bei dank­baar te wees, want dis net die kom­bi­na­sie van die twee wat die jaar so u­niek en be­son­ders ge­maak het. Dan­kie aan jul­le, ons le­sers, wat weer deur dik en dun by ons ge­staan en jul sto­ries met ons ge­deel het. Hoop jul­le ge­niet die CD en sien jul­le weer in 2016! Tot vol­gen­de jaar,

Die Kui­er- span vat ’n wel­ver­dien­de rus­kans oor die fees­tyd. Ons kan­toor sluit op 18 De­sem­ber 2015 tot 4 Ja­nu­a­rie 2016. Jou vol­gen­de Kui­er is die uit­ga­we van 13 Ja­nu­a­rie 2016 (in die Kaap op die rak­ke van­af 8 Ja­nu­a­rie 2016).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.