Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - Speletjies -

1. Aan wat­ter kant van ’n mens se bord dek jy ge­woon­lik die mes(se)? 2. As ie­mand baie net­jies aan­ge­trek is, sê ons jy kan hom deur ’n _ _ _ _ trek. 3. Hoe­veel mi­nu­te is daar in ’n drie­kwar­tier? 4. Wat­ter let­ter is tus­sen A en D op ’n re­ke­naar se sleu­tel­bord? 5. Vol­tooi die naam van dieTV-reeks: S­keem _ _ _ _. 6. Wat be­te­ken die i­siX­ho­sa-woord en­ko­si? a) Va­der b) Dan­kie Tot siens. Wat­ter s­port speel Ru­dy Paige vir Suid-A­fri­ka?

Wat is die twee­de groot­ste pro­vin­sie in Suid-A­fri­ka? a) Wes-Kaap b) Oos-Kaap c) Noord-Kaap 9. Die ter­mYOLO be­te­kenYou On­ly _ _ _ _ _ _ _ _. 10. As jy die twee ge­tal­le aan die teen­oor­ge­stel­de kan­te van ’n dob­bel­steen­tjie op­tel, sal jy al­tyd wat­ter ge­tal kry? 11. Hoe­veel sny­tan­de het ’n vol­was­se mens? 12. In wat­ter een van die jaar se vier sei­soe­ne kry bo­me ge­woon­lik nu­we bla­re? 13. Wat is die voor­naam van die plaas­li­ke san­ger Lu­q­maan A­dams se broer? 14. Wat­ter land se krie­ket­span word die“Black Caps”ge­noem? 15. Aan wat­ter o­se­aan lê­Wal­vis­baai in Namibië?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.