SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Ek wil net die be­stuur en per­so­neel van Kui­er ge­luk­wens met hul pres­ta­sie om die der­de groot­ste tyd­skrif in die land te wees. Dit wil ge­doen wees. Baie ge­luk!

AVERAL PAUL­SEN, BLOEM­FON­TEIN

Aan die Kui­er- span: Baie dan­kie vir 2015. Dit was ’n jaar van uit­ste­ken­de lees­stof in al jul uit­ga­wes. Ek sien uit na 2016 en met die eer­ste uit­ga­we klaar ge­lees, weet ek som­mer dit gaan ’n leer­sa­me jaar wees. Hou so aan, jul­le is won­der­li­ke men­sies! KATHERINE PAUL­SE-NICKOLA, RA­VENS­ME­AD

Jin­ne, ek kon nie wag vir my Kui­er nie! Ek het haar so ge­mis oor die va­kan­sie. Die ge­tui­e­nis van die pas­toor se seun (My ge­tui­e­nis, 13 Ja­nu­a­rie 2016), was so mooi. Ek het selfs ’n traan weg­ge­pluk. Al die ar­ti­kels is so in­spi­re­rend, ek wil als som­mer op een slag lees. Wat ’n won­der­li­ke tyd­skrif. Hou so aan, Kui­er.

MA­RI­TA B­RITS, GOOD­WOOD

Kui­er- men­se, jul­le is puik! Ek is al vir ja­re in­ge­skryf by Kui­er, want ek het op ’n tyd nie die tyd­skrif in die win­kel ge­kry nie. Ek ge­niet die wen­ke en ek het ook al daar­van uit­ge­toets. Ek be­gin al­tyd by die Kort­ver­haal en dan Wat die hart van vol is. En so­dra ek my Kui­er klaar­ge­lees het, wag ek in span­ning vir die vol­gen­de ene. Sterk­te en al­le voor­spoed vir 2016! GA­LI­LEE PAIER, AT­LAN­TIS

Eers wil ek die Kui­er- span ’n voor­spoe­di­ge 2016 toe­wens. Ek hoop dat jul­le nie vir ons hier in Jo­han­nes­burg gaan ver­geet nie en dat ons van­jaar in­ge­sluit is vir jul Moe­ders­dag- en Vrou­e­dag­funk­sies. Dis hart­seer om net al­tyd te lees hoe die Kaap­se vroue als ge­niet.

E­VE­LYN JASMITH, JO­HAN­NES­BURG

My on­ge­loof­li­ke moe­der en lo­ja­le Kui­er- aan­gan­ger, ken per­soon­lik vir Bi­an­ca (Vol­ko­me ver­gif­nis, 13 Ja­nu­a­rie 2016). Ek het van haar aan­val ge­hoor en Ri­chard was saam met my op s­kool. Ek het haar Sa­ter­dag­og­gend vir die eer­ste keer ná die aan­val ge­sien en twee woor­de het by my op­ge­kom: Bra­ve wo­man! Ek is on­ein­dig trots op haar. Sy is on­ge­loof­lik sterk en ’n a­ma­zing mens. Sy straal be­hoor­lik en dit be­wys net weer­eens God se goed­heid, plan en guns! Al­le sterk­te Bi­an­ca. Mag die He­re Je­sus jou se­ën, heel­te­mal ge­nees en jou jou hars­be­geer­tes gee. Weet dat Hy jou op jou naam ge­roep het en dat jy Sy­ne is. Dan­kie vir die in­spi­ra­sie. Ge­se­ënd sal jy wees. ANCHAN-LEE FOR­TUIN, BEAU­FORT-WES

Wat des­tyds met Bi­an­ca ge­beur het, was so ’n groot skok (Vol­ko­me ver­gif­nis, 13 Ja­nu­a­rie 2016). Die sto­rie het op W­hat­sApp ver­sprei en my hart het so ge­pyn vir haar. Op ’n dag stap sy in waar ek werk en ek kyk na haar in on­ge­loof en dank­baar­heid dat sy le­we. Ek hoor hoe lek­ker lag sy met ’n vrien­din en ek wou haar so graag ’n druk­kie gee. Ek sa­lu­te jou, Bi­an­ca en ek weet op Sy tyd gaan die He­re jou sielsgenoot op jou pad s­tuur! Ons sal nie op­hou bid nie. MELLICENT KRU­GER, BEAU­FORT-WES

Ek lees nou die sto­rie van Bi­an­ca (Vol­ko­me ver­gif­nis, 13 Ja­nu­a­rie 2016). Ek het in 1980 die­self­de oor­ge­kom. Ek was mis­han­del, ver­ne­der en ek was ’n slaan­sak, en ek het el­ke keer in­ge­gee, want ek het ge­dink hy is die man vir my. Maar ek was ver­keerd. Toe ek met steek­won­de in die hos­pi­taal be­land, het ek be­sluit tot hier toe en nie ver­der nie. Ek het nie ’n saak ge­maak nie, maar ek het vir Je­sus ge­sê: Laat U wil ge­skied. En toe ge­beur ’n won­der­werk toe hy

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.