Wat werk!

Ons gee raad vir son­brand, spin­ne­kop­by­te, pit­swe­re en las­ti­ge slak­ke in jou tuin.

Kuier - - WENKE -

Vir spin­ne­kop­by­te, vat ’n ta­ma­tie, sny dit in die helf­te en plaas dit op die byt­plek. Die ta­ma­tie t­rek die gif uit en sorg ook dat geen mer­ke ag­ter­bly nie. Pau­la Cor­reia, Pot­chef­stroom

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.