’n Goed­koop ma­nier om jou ta­blet in jou sak te be­skerm: T­rek dit oor met cling wrap.

Kuier - - WENKE -

S­meer ’n bie­tjie con­di­ti­o­ner bui­te aan jou rui­te in die win­ter. Dit keer dat die rui­te op­vries. Lor­rai­ne Rabie, Gau­teng Om te ver­hoed dat jou hout-sny­bord of brood­plank kraak of breek, s­meer o­lie een keer per maand aan. Aul­ba­ny Dy­ers, So­mer­set-Wes Meng sterk rooi­bos­tee met sui­wer a­que­ous-room en ge­bruik vir jeu­ke­rig­heid en om vlek­ke op jou lyf lig­ter te maak. Ve­ro­ni­ca P­hi­lan­der, P­hi­la­del­phia Wan­neer jy klaar ge­verf het en daar bly oor, maak die blik dig toe, draai dit om en bê­re dit on­der­ste­bo. Dan sal daar geen klon­te wees nie en die verf sal ook nie dik raak voor die vol­gen­de ge­bruik nie. Ruth Cor­ne­li­us, Wil­low­mo­re

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.