Hal­lo my Kui­er- men­se,

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Die eer­ste uit­ga­we ná ’n prys­ver­ho­ging is maar al­tyd ’n saak van ge­bed vir die Kui­er- span. Ons bly mos nie op ’n an­der pla­neet as ons le­sers nie, so ons weet pre­sies hoe moei­lik dit dees­dae met die Suid-A­fri­kaan­se e­ko­no­mie gaan en dat el­ke rand be­slis tel. Aan die an­der kant weet ons hoe­veel jul­le (ons le­sers) ons on­der­steun en dat jul­le nie nou jul guns­te­ling-tyd­skrif sal los nie.

As die re­dak­teur moet ek met my hart én my kop werk. My kop sê vir my teen R13,50 is Kui­er steeds uit­ste­ken­de waar­de vir geld. Jy kry ’n tyd­skrif prop­vol u­nie­ke, ge­hal­te-in­houd teen am­per die helf­te van die prys van an­der tyd­skrif­te. En ons sal bloot net nie oor­leef son­der ’n prys­ver­ho­ging nie, want ons kos­tes bly ook styg.

Maar in hier­die tye is dit al­tyd my hart wat die hard­ste praat en my her­in­ner aan wat­ter ver pad ons al saam ge­kom het. Dis dank­sy jul­le dat Kui­er in ’n kort tyd van ’n baie klein be­gin ge­groei het tot die groot­ste A­fri­kaan­se vrou­e­tyd­skrif in die land! Dit gee my die ver­troue om die span daar­van te ver­se­ker dat die pas­sie wat hul­le in el­ke uit­ga­we in­sit, nie ver­niet is nie. Daar­om hoop ek jul­le ge­niet die nu­we baad­jie wat ons aan­ge­trek het. Ons kuns­re­dak­teur, Nit­haam Sa­mo­dien, het ons look ’n bie­tjie ver­fris, maar dit bly die­self­de Kui­er wat jul­le ken en voor lief is. Hoop jul­le ge­niet dit!

Tot vol­gen­de keer,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.