SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Vrees­lik jam­mer dat ek nou eers van my laat hoor, maar baie dan­kie vir die won­der­li­ke prys van kaar­tjies na die Plat­form 9- ver­to­ning. Wat ’n show! En om Chris­to Da­vids te kon ont­moet, was ’n bo­nus. Sterk­te met jul puik tyd­skrif.

VALERIE MANDES, MATROOSFONTEIN

Ma­ri­on Fe­bru­a­ry, jou do­ring! Ek het my lip­pe af­ge­lek vir daai W­hir­l­pool-prys (Wat ’n prys, 23 Maart 2016). Maar vrien­din, dis jou­ne, so ge­niet mei­sie!

KATHY PAUL­SE, RAVENSMEAD

Ek sien al­tyd uit na el­ke Kui­er en my hart gaan uit na elk­een wat deur hart­seer gaan. Mishka Pa­tel se stil­le hart­seer was vir my baie seer (Ont­moet die mooie Mishka, 23 Maart 2016). Sterk­te, Mishka!

E­LI­ZA­BETH COET­ZEE, KAAP­STAD

Dan­kie Kui­er dat jul­le ons ou­er­lo­se pa­re weer hoop gee (Ge­skenk van le­we, 23 Maart 2016). Ná ses jaar het God my ge­be­de ver­hoor.

A­NO­NIEM, RAWSONVILLE

Baie dan­kie vir die ar­ti­kel in die Kui­er van 9 Maart 2016 (Nie te oud vir die boe­ke). P­res­cil­la Jack se sto­rie was baie in­spi­re­rend. Ek sou net graag ’n fo­to van haar wou sien om­dat die sto­rie oor haar gaan.

DAPHNE LOUW, BEL­HAR

Kui­er- fa­mi­lie, moet my as­se­blief nie ver­keerd ver­staan nie, maar te veel is te veel! Hoe­kom aan­hou S­har­leen Sur­tie-Ri­chards op die voor­blad sit?( Sy lag deur die seer, 9 Maart 2016). Groot, groot as­se­blief, ons het an­der men­se ook. Wat van iet­sie oor I­vor Pri­ce? Oe, daai man se stem!

EL­LEN T­HERON, OOS-KAAP

Baie dan­kie Kui­er- span vir my fan­tas­tie­se Ba­by­s­oft-ge­skenk­pak wat ek ge­wen het. Baie dan­kie vir ’n puik tyd­skrif; my die he­le ge­sin ge­niet dit ter­deë.

SHELDENE KROUTZ, PORT E­LI­ZA­BETH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.