A­HOY MATERS!

AL­MAL AANBOORD!

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Kui­er se Voor­blad­ster, Es­me­relda van S­ta­den, het as deel van haar pry­se ’n boot­reis na die Por­tu­ge­se Ei­land met kom­pli­men­te van MSC Crui­ses ge­wen. Es­me­relda en haar vrien­din Daneil E­sau het hul­le ga­te uit ge­niet. Es­me­relda kon nie uit­ge­praat raak oor die fun ak­ti­wi­tei­te, kos en puik diens op die MSC Sin­fo­nia nie. Die da­mes se vlug Dur­ban toe was ge­borg deur Man­go Ai­r­li­nes.

Es­me­relda dans lek­ker saam.

Ray­len­tia Sim­mons van Kui­er en haar vrien­din C­han­tel Coet­zee het ook die

boot­reis mee­ge­maak.

Die uit­stap­pie na die ei­land was

Es­me­relda se hoog­te­punt.

Ray­len­tia haal uit en wys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.