ER­NIE SE TROUE

Kuier - - Kuierhoekie -

KUI­ER-S­PAN IN BONNIEVALE

Ons hoof­ver­slag­ge­wer, Er­nusta van Wyn­gaard, se groot dag het aan­ge­breek toe sy op Sa­ter­dag 2 A­pril saam met Ga­reth Ma­ra­lack in die hu­we­lik ge­tree het. En wat ’n won­der­li­ke dag en ge­leent­heid was dit nie! Hul­le het prag­tig en stra­lend ge­lyk. Die Kui­er- s­pan wat die troue by­ge­woon het, het dit som­mer ’n be­hoor­li­ke kui­er-er­va­ring ge­maak en som­mer lek­ker rond­ge­rits en die bes­te wat Bonnievale kan bied, ge­niet. Dan­kie aan al­mal wat hul har­te vir ons oop­ge­maak het. Ge­luk aan Er­nie en Ga­reth!

Ray­len­tia Sim­mons het ook die dorp ver­ken.

Simone Thomas van Kui­er het bie­tjie tyd ge­maak om langs die ri­vier te ont­span.

Say cheeeee­se!

Ry­an Ca­ro­li­sen, L­le­wel­lyn Eras­mus, Da­le Fou­rie en Nit­haam Sa­mo­dien sit hul bes­te voet­jie voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.