FA­CE­BOOK

Kuier - - Kuierhoekie -

Selfs ná 20 jaar in my be­dryf, leer ek el­ke dag iets nuut. Baie dan­kie Kui­er vir die voor­blad­ge­leent­heid en baie ge­luk aan die an­der Ex­pres­so- gi­rls, Leigh-An­ne Wil­li­ams en Zoë Bro­wn. ELANA A­FRI­KA-BREDENKAMP

Kui­er, jul­le is fan­ta­sies! De­fi­ni­tief my nom­mer 1-tyd­skrif. Kan daar nie dalk meer blok­raai­sels ver­skyn nie, as­se­blief? Dan­kie vir die ar­ti­kels. DIONETTA MARCELLE DICK

Kui­er, is my guns­te­ling-tyd­skrif! En dis nie ’n vrouetydskrif nie, want daar is iets vir al­mal om aan te peu­sel. GERT ERAS­MUS

Die Kui­er (6 A­pril 2016) is ’n won­der­li­ke uit­ga­we! Ek sal selfs nog meer daar­voor be­taal ook, so­lank ek net my Kui­er kan kry! En dis so lek­ker om my dorp, At­lan­tis, se kin­ders daar­in te sien ( Ko­nings van die

sand, 6 A­pril 2016). Ek voel so trots om in so baie uit­ga­wes goeie goed van At­lan­tis te lees. ADONIA WILLEMSE BLANKENBERG

Ek is ab­so­luut mal oor die Kui­er, el­ke lie­we uit­ga­we. Ve­ral die kort­ver­ha­le, dit laat jou baie dink aan die le­we en al­ge­me­ne goed wat daar bui­te ge­beur. En wan­neer daar s­to­ries uit Paarl ge­pu­bli­seer word, swel my hart van trots, want ek is ’n trot­se Paar­liet! LINDA VAN ZYL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.