Kuier - - MODE -

Jy hoef nie jou ge­wo­ne mo­des­in prys te gee nie. I­den­ti­fi­seer jou ken­mer­ken­de styl en werk net ’n bie­tjie daar­aan om jou look van ge­mak­lik na meer ge­so­fis­ti­keerd te vat.

By­kom­stig­he­de kan jou look maak of breek. Dink al­tyd aan die styl, groot­te en kleur van die i­tems wat jy by jou uit­rus­ting wil dra en hou ook in ge­dag­te waar­heen jy gaan.

’n Hand­sak wat ’n sta­te­ment maak en die kop­pe laat draai, is al­tyd ’n goeie keu­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.