Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. In wat­ter van jou or­ga­ne is die lig­gaam se klein­ste spier? 2. Die mi­nis­ter van sa­me­wer­ken­de re­ge­ring en tra­di­si­o­ne­le sa­ke is Des (of Da­vid) __ _ __ _ _ _ _? 3. Wat is die naam van KwaZulu-Natal se hoof­stad? 4. ’n Jaar is die tyd wat dit neem vir die Aar­de om een keer om die __ _ te be­weeg? 5. Wie is die nu­we af­rig­ter van die S­pring­bok­span? 6. Wat is die naam van Bob­by van Jaars­veld se sin­gen­de sus­ter? 7. Vol­tooi die uit­druk­king: “Wat die hart van vol is, loop die __ _ _ van oor”. 8. Die aan­bie­ders van“Og­gend”op RSG is Jo­han __ _ _ _ _ _ en Mar­te­li­ze __ _ _ _? 9. In wat­ter van die mens se le­de­ma­te is die ti­bia, die fi­bu­la en die hu­me­rus? 10. Hoe­veel jaar is daar in een mil­len­ni­um? 11. Wat is die naam van die groot­ste stad in die Oos-Kaap? 12. Wat­ter kleur is die drie­hoek wat die naas­te aan die vlag­paal is op Suid-A­fri­ka se vlag? 13. Va­ders­dag en Moe­ders­dag word el­ke jaar oor die he­le wê­reld ge­vier. Wat­ter een word eer­ste ge­vier? 14. Waar­voor staan die af­kor­ting OTM? (En­gels: ATM) 15. Wat­ter A­fri­ka­land lê tus­sen Mo­sam­biek, Botswa­na, Zam­bië en Suid-A­fri­ka?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.