SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Jul tyd­skrif is reg­tig tops en ek het die vo­ri­ge uit­ga­we (4 Mei 2016) baie ge­niet. Die kort­ver­ha­le was prag­tig;“In ons tjops,” is baie in­sig­ge­wend; pas­toor T.D. Ja­kes s’n was ’n sto­rie dui­send (Pas­toor (s)preek

boek­de­le); Jen­ny For­tein (Dok­tor druk deur) is ’n moe­der uit goud en Eu­ge­ne e­ni­ge ma se trots! LYDIA MOUTON, P­RE­TO­RIA Hoe stort ek nie nou tra­ne nie en be­sef hoe wreed die le­we daar bui­te is. My hart gaan uit na S­ha­mo­ni­que se ou­ers (Blom­me­tjie wreed ge­pluk, 20 A­pril 2016). Ek het self ’n seun in graad 1 en ek so lief en o­ver­pro­tecti­ve oor hom; hy is my le­we. Ons moet me­kaar dra, be­skerm en lief­hê, want kin­ders is ge­sken­ke van Bo. Mag God se wil ge­skied vo­ren­toe vir die fa­mi­lie en ge­meen­skap. LA­E­TI­TIA WIL­LEM­SE, KEIMOES

Dit is baie hart­seer van“Blom­me­tjie wreed ge­pluk” (20

A­pril 2016). S­ha­mo­ni­que Claas­en was maar net 10 jaar oud en ons as ou­ers moet van­dag se dae ons kin­ders met a­rends­oë dop­hou. Ou­ers, be­skerm as­se­blief ons weer­lo­se kin­ders. J. JO­NA­THAN, LA­DI­SMITH

Wat ’n ver­skrik­li­ke trau­ma wat die Claas­en-ge­sin moes deur­maak (Blom­me­tjie

wreed ge­pluk, 20 A­pril 2016). Die ge­meen­skap van Groen­heu­wel klink na ’n reg­te groe­pie om­gee-men­se. Aan S­ha­mo­ni­que se ou­ers: Ek hoop jul­le vind be­rus­ting en mag die lief­de van God jul­le om­vou. Glo dat al­les in Sy wil ge­skied. SALMAH POMMER-HAINES, KIM­BER­LEY Ek dink die ei­e­naar van die hon­de be­hoort geen blaam te dra nie (Pa­s­op vir die hond, 30 A­pril 2016) want in die eer­ste plek be­hoort die oor­le­de­ne nie in die jaart nie. Die hon­de het net ge­doen wat van hul­le ver­wag word. Daai po­li­sie­man was te oor­y­we­rig om te skiet. KATHLEEN AN­THO­NY, ATHLONE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.