FA­CE­BOOK

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Hul­le kan jou mis­kyk vir ’n pos, maar hul­le kan nie jou ge­leerd­heid en skills weg­vat nie ( As klaas baas word, 4 Mei 2016). Dit sal seer­maak, maar God weet wat vir jou ge­skik is. C­HAR­MAI­NE JOHN­SON

Kui­er is die bes­te tyd­skrif op die mark. Wen­ke wat werk vir el­ke pyn en din­ge wat jou pla. Dan­kie vir ’n goeie boek. Ek kan nie wag vir die vol­gen­de uit­ga­we nie! AL­LIS­TER OC­TO­BER Toe ek my Kui­er va­nog­gend kry (4 Mei 2016), lees ek hom som­mer van voor tot ag­ter klaar. Al rus­ti­ge plek waar ek in v­re­de kan lees, is die toi­let. Nie­mand pla my daar nie. ANTILISIA TOETSIE VAN WYK ’n Moe­der is al­tyd haar kin­ders se rots en die kin­ders maak ons trots (My ma, my rots, 4 Mei 2016). A for a way, Er­rol! MILO MILO Ek koop een keer per maand klaar my vleis, maar rooi­vleis die mi­ni­mum (In ons tjops, 4 Mei 2016). Ons ge­sin eet ook vis, hoen­der, hoen­der­le­wer en hoen­der­nek­kies. Jy kry ook goed­koop wors by se­ke­re slag­hui­se. Ek koop ook op ver­skil­len­de plek­ke en be­spaar so groot. LENIE S­TAN­DER Ek koop el­ke maand ’n hal­we lam ( In ons tjops, 4 Mei 2016). Soms voel dit on­no­dig, maar as ek een maand nie koop nie, dan be­taal ek dub­bel so­veel by die ket­ting­win­kels as ek so stuk-vir-stuk koop. Ek sorg net dat ek nog nooit meer as R2 000 se vleis (hoen­der in­ge­sluit) per maand koop nie, want dan word dit net be­lag­lik! JENNIFER DA­NIELS

Ek het dit ’n paar jaar gelede oor­ge­kom, waar ie­mand wat ek op­ge­lei het, bo my be­vor­der is (As klaas baas word, 4 Mei 2016). Maar ek het laat dit net oor­waai, en toe stuur God vir my ho­ër pos as daai. Ek ge­sels van­dag steeds met daar­die per­soon. MAGGIE MAGDALENA

Ek kon nie wag om die

Kui­er- uit­ga­we van 4 Mei te koop nie. Prag­ti­ge fo­to’s van aun­ty Ju­ne en Chris­to (‘My ma, my rots,’ 4 Mei 2016). Hul­le is ons se men­se! LUZELLE DA­VIDS

Ai, dis ’n moei­li­ke ding wat al tal­le ke­re met my ge­beur het ter­wyl ek aan die po­li­sie ver­bon­de was (As klaas baas word, 4 Mei

2016). Maar ek het al­tyd trots ge­voel om te dink ek kon ook daar­die per­soon help om sy of haar toe­koms te bou wan­neer hul­le be­vor­der word. ERICA ROOS

Jy mag vra wat is die re­de waar­om jy goed ge­noeg is om op­lei­ding aan an­der te gee, maar dan te swak is om be­vor­der te word (As klaas baas word, 4 Mei 2016). Ons is ge­brein­spoel dat an­der bo ons aan­ge­stel moet word en aan­vaar dan die ti­pe on­der­druk­king. Om vrae te stel be­te­ken nie dat jy on­be­skof is nie. Ons moe­nie oor ons laat loop nie. GODFREY JULIES As daai met my sou ge­beur (As klaas

baas word, 4 Mei 2016), sal ek hom of haar dit gun, al sou ek ef­fens hart­seer wees. My troos sal dan wees dat al­les met ’n doel ge­beur en dat God iets be­ter vir my in stoor het. Hy weet wat is goed vir my en ek sal my daar­in be­rus. MARION T­HERON

Ek het die ar­ti­kels in jul vo­ri­ge uit­ga­we baie ge­niet. Ek het dit oor­ge­kom waar ie­mand bo my be­vor­der was (As klaas

baas word, 4 Mei 2016) en ná 20 jaar sit ek van­dag by die huis. Ver­le­de week stuur sy my ’n in­vi­te op Fa­ce­book en stuur ’n bood­skap om dan­kie te sê dat ek haar re­quest aan­vaar het. En ek het vir haar ge­sê: “Liz­zy t­he­re’s no hard fee­lings. W­hat’s do­ne is do­ne.”En“Aar­tjie na haar ma’tjie”het my ook lek­ker laat lag. My man het nie my ma ge­ken nie, want sy was reeds oor­le­de toe ons ont­moet het, maar hy sê al­tyd vir my kin­ders: “Jul­le is nes jul­le ma”. MAUREEN JOU­BERT My man het se­ker al baie keer so ge­dink

(Aar­tjie na haar ma’tjie, 4 Mei 2016), maar as hy so sou sê, sal dit ’n kom­pli­ment wees. Hy eet al­tyd so lek­ker as hy by sy ma kom, dat ek die ge­voel kry my kos smaak nie so lek­ker soos sy ma s’n nie. En my seun sê som­mer ook hy lus vir sy ou­ma se kos. Ek lag maar daar­oor, want ek weet ek is nie die bes­te kok nie. Ek glo eet is nie so be­lang­rik soos ge­sond eet nie. SHERILENE CAMPHER

My man sê lie­wer vir my, ek is nes sy ma en nou en dan noem hy my som­mer op haar naam (Aar­tjie na haar ma’tjie, 4 Mei

2016). Hy sê ons per­soon­lik­he­de is die­self­de en ek vat dit as ’n kom­pli­ment, want sy is ’n raakvatter van ’n vrou, nes my ma. JEN­NA-LEE FERRIS

Ek wens my man wil vir my sê ek is soos my ma (Aar­tjie na haar ma’tjie, 4 Mei 2016). Dit sal so ’n groot kom­pli­ment wees. Maar hy sê ek al­tyd vir my ek is soos my sus­ters, en ek het vyf van hul­le, lol. C­HAR­LOT­TE LOSPER

My man sê nie vir my ek is soos my ma nie, ek sê eer­der vir hom hy is soos my pa (Aar­tjie na haar ma’tjie, 4 Mei 2016) . Ek noem hom som­mer Pie­ter (my pa se naam) ju­ni­or. RO­NEL JOSEPH DAWIDS Ek word som­mer ge­reeld ge­sê ek is nes my ou­ma en my ma (Aar­tjie na haar ma’tjie, 4 Mei 2016) en ek is so­mer bre­ë­bors trots daar­op! LEONIE TITUS

Baie ge­luk aan Er­nusta van Wyn­gaard en Ga­reth Ma­ra­lack op hul hu­we­liks­dag. Mag jul­le ’n ge­se­ën­de toe­koms saam hê. RO­MA BAI­LEY

Er­nusta en Ga­reth, Gods ryk­ste se­ën op jul hu­we­lik. Ek wens jul­le al­le ge­luk en voor­spoed toe. En mag jul prin­ses­sie die hel­der­ste toe­koms het! IMELDA TITUS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.