WINTERCOMBO

NOU LAND­WYD TE KOOP!

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Dis weer sul­ke tyd, waar jy jou lek­ker snoe­sig on­der ’n warm kom­bers kan tuis­maak met ’n kop­pie kof­fie in die een hand en jou nu­we Kui­erCom­bo Win­ter 2016 in die an­der! Met meer as 50 nu­we en lek­ker troos­kos­re­sep­te vir bre­dies, poe­dings en sop, as­ook win­ter­warm pa­tro­ne, hoop ons hier­die uit­ga­we van die Kui­erCom­bo Win­ter bied vir jou ver­troos­ting teen die win­ter­koue. Die nu­we Kui­erCom­bo Win­ter is reeds van­af 9 Mei op die rak­ke, vir slegs R21!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.