SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

Soos ek hier op my bed lê met tra­ne in my oë, voel ek bit­ter hart­seer en al­leen. Ek het so­pas“Wat die hart van vol is” (18 Mei

2016) ge­lees. Dit is die bes­te sto­rie wat ek nog ge­lees het en dit laat my weer­eens be­sef, ons is net ge­leen op hier­die aar­de. Dan­kie daar­voor Kui­er! FLO­REN­CE KOEKEMOER, GERMISTON

Al die tyd­skrif­te is al­tyd vol wen­ke. Ek het al plak­boe­ke vol en ge­niet dit. Maar nie als werk nie. En dan re­sep­te, ook boe­ke vol. Maar dees­dae is dit (nie al­mal nie) net vol kruie. Dis nie al­mal se smaak nie. Dis dan on­no­dig om dit te koop as jy dit nie ge­reeld ge­bruik nie. Maak die bes­te tyd­skrif nog meer spe­si­aal, groot asb? Ver­al met ’n ru­briek soos“Waar is wie?”of“Wie kan help?”. Ek is ook be­sig met my stam­boom en wil graag meer uit­vind van voor ge­slag­te en ou vrien­de. Ek het ook ou mun­te, ’n vi­ool, skil­de­rye, en so meer.

Dan­kie Kui­er vir ’n stun­ning dag. Jul­le Moedersdag High Tea was a­ma­zing. Ek en my 10 vrien­din­ne het ons ga­te uit ge­niet! LE­O­NI SUKI WIE­SE

Baie an­der sal ook bly wees as jul­le sul­ke ru­brie­ke sal oor­weeg! MARTHIE AC­KER­MANN, PO­LO­KWA­NE

Ek koop Kui­er al vir die af­ge­lo­pe drie jaar en mis net so nou en dan ’n uit­ga­we, om­dat ek op ’n plaas bly. Maar ek hou baie van jul­le wen­ke, want dit help my baie ver­al die wen­ke wat jy in die kom­buis kan ge­bruik. EMELIA WITBOOI, NOORD­WES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.