BLO­KRAAI: SMS OM TE WEN!

Kuier - - Kuierhoekie -

Met die pos­kan­toor­sta­kings en pry­se van koe­ver­te en se­ëls wat styg, hoef jy nie nou meer jou blok­raaie te pos nie. Al wat jy hoef te doen, is die vol­gen­de: Vul jou blo­kraai in soos ge­woon­lik. Wan­neer hy vol­tooi is, skryf die letters in die kleur­blok­ke neer en skom­mel dit om die ant­woord op die vraag te ont­sy­fer. (Sien die voor­beeld hier­naas.) SMS dan “KUI­ER”, jou ant­woord, die blok­raai­nom­mer, jou naam en plek na 42508. Bv. KUI­ER, Plu­to, 127, Piet Pom­pies, Bell­vil­le. R1,50/ SMS. Die wen­ner moet dan hul vol­tooi­de blo­kraai aan ons ver­skaf. LW: Ons sal nog net die Ju­nie­uit­ga­wes se blok­raaie deur die pos ont­vang. Van­af Ju­lie word geen pos­stuk­ke meer aan­vaar nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.