Kuier - - Mode -

Mo­de wat deur mans geÏn­spi­reer word werk goed vir vroue ook, om­dat dit so ge­mak­lik en low key is. Jy hoef glad nie baie moei­te te doen nie. As jy be­reid is om by­voor­beeld ‘n re­tro sweet­pak­broek te dra, kies ’n neu­tra­le kleur top daar­by met ’n bla­zer of baad­jie om die look af te rond. Die tek­kies maak die man! As jy ‘n sny­ers­broek by tek­kies wil dra, kyk na die vorm daar­van. Kies b­link tek­kies wat die look sal af­rond, maar wat jou ook die no­di­ge re­tro-cool tref­krag sal gee so­dat jy die bes­te voet­jie kan voor­sit. Van cashme­re oor­trek­truie tot ne­on-kort­broe­ke, die 'sport­sluxe’-nei­ging is be­sig om die mo­dely­ne te ver­skuif tus­sen sport­kle­re en meer for­me­le sty­le. En selfs be­lang­ri­ker is, e­nig­ie­mand kan dié mo­de­nei­ging volg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.