KYK UIT

Kuier - - Kuierhoekie -

Kui­er op die in­ter­net!

Vir kom­pe­ti­sies, daag­lik­se in­spi­ra­sie en as jy met die men­se in Kui­er- land wil saam­praat, li­ke ons blad op Fa­ce­book. Op ons mo­bi­si­te deel ons el­ke dag wa­ter­tand re­sep­te wat jy in ’n jap­trap kan maak en wen­ke om jou met al­les in en om die huis te help. As jy wil saam­lees, ons laai ge­reeld hoof­stuk­ke van boei­en­de boe­ke en die“Ge­dag­te vir die Dag”gee pit­kos vir die siel. Gaan na www.mi­ni­kui­er.co.za. Kui­er wens al ons Mos­lem-le­sers ’n voor­spoe­di­ge maand van Ra­mad­aan. Ter voor­be­rei­ding vir Eid, kyk uit vir ons heer­li­ke re­sep­te in die uit­ga­we van 29 Ju­nie 2016.

MATRIEKAFSKEID

Dié sei­soen is weer op ons! Kry die vol­gen­de uit­ga­we (29 Ju­nie) vir ho­pe in­spi­ra­sie as jy nog na i­dees soek om jou in­ner Beyon­cé na vo­re te bring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.