SMS

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Yu­nus en Sa­ra, jul­le ver­dien ’n goue me­dal­je (Pa kry self jus­ti­ce vir sy dog­ter, 15

Ju­nie 2016) dat jul­le kon be­wys dat jul kind ver­moor is. En nou is die vuil­goed ag­ter tra­lies. Ek reik my hand in lief­de uit na jul­le. NETTA NETTERBERG, PRETORIA

Yu­nus en Sa­ra, ek het so ge­huil toe ek die sto­rie van jul prag­ti­ge dog­ter, Ro­chel­le, lees (Pa kry self jus­ti­ce vir sy dog­ter, 15 Ju­nie

2016). Jul­le het nou vre­de in jul har­te, want die saak is op­ge­los. En Yu­nus, sterk­te met jou siek­te. Ek glo jy sal ge­sond word. ZANIE KLAASSEN

Waar­om moes die As­malls die moor­de­naar van hul dog­ter pri­vaat ver­volg ter­wyl daar oog­lo­pend geen be­wy­se van self­moord was nie, maar wel dat sy mis­han­del was? (Pa kry self jus­ti­ce vir sy dog­ter, 15 Ju­nie 2016). Wat van ou­ers wat nie pri­va­te ver­vol­ging kan be­kos­tig nie? Gaan moor­de­naars nou nóg mak­li­ker weg­kom met moord? MEV. S. KRUGER, PRETORIA

Jam­mer dat die As­malls hul dog­ter ver­loor het, maar ook veels ge­luk dat jul­le die skul­di­ge kon laat boet (Pa kry self jus­ti­ce

vir sy dog­ter, 15 Ju­nie 2016). Ek wens ek kon jul­le ont­moet. Dis reg­tig in­spi­re­rend om te hoor van sul­ke Suid-A­fri­ka­ners met so­veel moed en deur­set­tings­ver­moë wat sal saam­staan oor al­les wat so cor­rupt is. Dan­kie Kui­er vir hier­die sto­rie. N. NIEKERK, BONNIEVALE

Ai, hoe bloei my hart nie vir die As­mal­l­fa­mi­lie nie, maar oor­win­ning het ge­se­ë­vier (Pa kry self jus­ti­ce vir sy dog­ter, 15 Ju­nie 2016). Hou vas aan die mooi her­in­ne­rin­ge and may the Lord bless and keep you. KATHERINE NIKOLA, RAVENSMEAD

Baie dan­kie Kui­er vir die HANNON-ge­skenk­pak. Dit gaan be­slis my i­ma­ge ver­be­ter. CECILE CLOETE, PAARL

A­men! Ek is so bly ge­reg­tig­heid het ge­skied (Pa kry self jus­ti­ce vir sy dog­ter, 15 Ju­nie

2016). Om te dink, hy (Fai­zel) het nor­maal met sy le­we aan­ge­gaan as­of niks ge­beur het nie. Hy het geen ge­we­te nie! Ek dink daar is baie sul­ke ge­val­le en mag al­mal só op­ge­los word. ANITA BERTS, SPRINGS

Ek is reg­tig bly dat ant Bet­ty haar seun Jo­seph ná so­veel ja­re kon kry en ont­moet

(Her­e­nig ná 64 jaar, 1 Ju­nie 2016). Ek was ook aan­ge­neem, maar my sto­rie is com­pli­ca­ted en op ’n dag het ek be­sluit dis be­ter om die ver­le­de daar te los. OOK AAN­GE­NEEM Om ná 64 jaar jou moe­der te ont­moet, is ’n won­der­werk (Her­e­nig ná 64 jaar, 1 Ju­nie 2016). Ge­niet dit ant Bet­ty en Jo­seph. Ek het ook twee men­se wat na hul fa­mi­lie soek. Kan jul­le my help, as­se­blief? CLARA GROBELAAR, HEATHFIELD Mag die gesin van Win­nie se pyn ge­stil word deur die we­te dat haar gees voort­leef deur haar goeie da­de wat sy vir an­der ge­doen het (So­veel smart en vrae, 1 Ju­nie 2016). CARMEN MEJANIE, PE

“So­veel smart en vrae”het my so aan die hart ge­ruk (1 Ju­nie 2016). Ek is so jam­mer vir die twee fa­mi­lies, maar die mees­te vir An­de­li­ne, Ni­gel se ma. Ek wil net vir haar sê sy moe­nie skul­dig voel nie. Jy kan nie ma staan vir wat ge­beur het nie, maar gee die saak vir die He­re Je­sus. Hy weet pre­sies wat daai dag ge­beur het, want Hy is ’n reg­ver­di­ge God. Sterk­te! K. LOTRING, GOEDVERWACHT Ai, ek kan heel­te­mal re­la­te met die ar­ti­kel“Koue skou­er vir kin­ders” (15 Ju­nie 2016). My man is ook só en dis niks lek­ker nie, ver­al as dit by my twee seuns kom. LANDI, PAARL

Jul­le is baie slim en ou­lik met die ma­nier waar­op ons nou vir die Blo­kraaie kan in­skryf! ANNATJIE VENTER, WITBANK

Yu­nus, jy het ge­reg­tig­heid laat ge­skied (Pa kry self jus­ti­ce vir sy dog­ter, 15 Ju­nie 2016) en die staat moet jou on­kos­tes be­taal. DEON SCHEEPERS, PE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.