WAGHEEBA SE WEN­KE

Kuier - - Mode -

By­kom­stig­he­de wat jou win­ter out­fit kom­ple­men­teer, is be­slis’n moet. ’n Paar boots of serp met ’n pa­troon op, kan jou out­fit in ’n jap­trap op­kik­ker. Oor­weeg dus by­kom­stig­he­de wat jy by meer as een out­fit kan dra. In die win­ter is dit ook soms moei­lik om nie op­ge­stop on­der al die lay­ers kle­re te lyk nie, so gee dus spe­si­a­le aan­dag aan die win­ter­stow­we wan­neer jy dit koop. Sorg ook dat jy die reg­te kleu­re koop. Kleu­re soos rooi, vloot­blou, don­ke­ro­ran­je en ma­roen, is nou hoog­mo­de en as jy dit reg dra, sal dit ’n ge­voel van hit­te uit­straal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.