SMS

Dan­kie Kui­er vir die be­kos­tig­ba­re tyd­skrif met al­les en nog wat in. Ek kan skaars wag vir el­ke uit­ga­we, ver­al vir die re­sep­te. Doen so voort! SU­SAN DU P­LES­SIS, FOCHVILLE

Kuier - - Kuierhoekie -

Dan­kie Kui­er vir die prag­ti­ge In­fi­ni­ty-ring van Bi­jou-ju­we­le wat ek ge­wen het. Jul­le is tops! Ek is ab­so­luut mal oor my ring! KA­RIN ESAU, SALDANHA Kui­er, baie dan­kie vir die Blo­kraai-prys­geld wat ek ge­wen het (S­ter­blok­raai 33). HESTER HEROLDT, P­RE­TO­RIA “Pa kry self jus­ti­ce vir dog­ter, (15 Ju­nie

2016): Wat­ter bit­ter seer be­proe­wing! Maar God sal ge­nees, so wees sterk Yu­nus en Sa­ra. Ek hoop dis ’n les vir ons jong dog­ters om meer oor die per­soon uit te vind voor­dat hul­le in erns­ti­ge ver­hou­dings gaan. Praat met ie­mand as iets kwel. Dan­kie aan die As­mall-eg­paar vir die oor­win­ning na­mens al­le mis­han­del­de vroue. SHIRLEY ESTER­HUI­ZEN, BEL­HAR Ek haal my hoed af vir die As­malls (Pa kry

self jus­ti­ce vir dog­ter, 15 Ju­nie 2016). Ek kry som­mer ’n knop in my keel. Wan­neer gaan men­se be­sef dat ’n man wat sy han­de vir ’n vrou lig, is bad news? Sterk­te vir jou ge­sond­heid Yu­nus en die pad vo­ren­toe. En ek het baie lek­ker ge­lag vir die kom­men­taar oor die bril­dra­e­ry (Kui­er­hoe­kie, 15

Ju­nie 2016). Toe ek klein was, het ek al­tyd ge­dink men­se wat bril dra is “ver­traag,”maar ek is nou in my ses­tigs en is self ’n bril­dra­er van­dag. LINDA KOL­BE, STILFONTEIN Baie ge­luk Yu­nus en Sa­ra vir wat jul­le vir jul dog­ter ge­doen het (Pa kry self jus­ti­ce vir dog­ter, 15 Ju­nie 2016). Ek is se­ker sy sal nou in vre­de kan rus. Sterk­te aan jul­le en ver­al vir jou ge­sond­heid, Yu­nus. Mag die He­re jul­le ryk­lik se­ën. Ek ge­niet die Kui­er vrees­lik baie, el­ke lie­we sto­rie; die sad sto­ries en dié wat jou laat lag. Ek het al ’n he­le stack van die tyd­skrif­te. Hou so aan met die goeie werk. CHRISTINA LAMB, O­CE­AN VIEW My kom­men­taar oor jon­ger vroue wat ou­er mans da­te (Wie’s jou dad­dy, 15 Ju­nie 2016) is: Daar is ’n goeie paar jaar ou­der- doms­ver­skil tus­sen my en my man, maar sy kin­ders is prag­ti­ge men­se van bin­ne en bui­te. Ek was selfs ook in al En­ge­land by sy fa­mi­lie. My kin­ders is baie jon­ger, maar hy is won­der­lik met hul­le. My fa­mi­lie en vrien­de on­der­steun ons ook baie om­dat my vo­ri­ge hu­we­lik nie so goed was nie. Daar is wel men­se wat nie re­spek het vir an­der nie en dan le­li­ke uit­la­tings maak, maar die be­lang­rik­ste is dat ons ge­luk­kig is en ’n droom­le­we saam het – vir die af­ge­lo­pe drie jaar al. Van­dees­maand sal ons een jaar ge­troud wees. RENEE GORIN, NAPIER

Ai, die trau­ma waar­aan daar­die fa­mi­lie bloot­ge­stel is, kan geen oog droog laat ná die lees van die ver­haal nie (Frats­on­ge­luk:

‘Smart breek ons ge­sin,’ 29 Ju­nie 2019). My hart gaan uit na die Cum­mings-ge­sin en soos God van ons ver­wag, moet ek my­self be­reid ver­klaar om by jul­le be­trok­ke te raak. Ek hoop en bid dat die ont­moe­ting spoe­dig sal wees. PE­TER VI­SA­GIE, SIEL­KUN­DI­GE VAN WOR­CES­TER Ai, my hart bloei vir die Cum­mings­ge­sin (Frats­on­ge­luk: ‘Smart breek ons ge­sin,’ 29 Ju­nie 2019). Ek het nou so ge­huil en ek wens ek was na­by hul­le om elk­een styf vas te hou. Wat ’n mens eer­ste vra is: Hoe kan on­se Lie­we Je­sus so hard slaan? Maar ons moet ont­hou Hy is ’n God van lief­de en Hy hou elk­een styf vas teen Sy boe­sem. Met tyd sal ge­ne­sing kom, maar op Sy tyd. Geen kind be­hoort voor sy of haar ou­er te gaan nie. Maar wees ver­se­ker, sy (Le­ah) sit nou op Je­sus se skoot. Al my sim­pa­tie aan jul­le al­mal. Met baie lief­de, bid ek vir jul­le. WILNA BUR­GER, L’AGULHAS

Die uit­ga­we van 15 Ju­nie is by ver­re die ou­lik­ste Kui­er wat ek nog ge­lees het. Dis prop­vol goeie sto­ries. En ek is so trots op Ju­li­an Jan­sen (Nuus­man ver­tel sy sto­rie, 15 Ju­nie 2016). Dit is net net weer ’n be­wys: Aan­hou­er wen! CHARLENE MAL­HER­BE, S­TEL­LEN­BOSCH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.