WAGHEEBA SE WEN­KE

Kuier - - Skoonheid -

Om goeie, be­trou­ba­re skoon­heids­pro­duk­te on­der ’n R100 te kry, kan nog­al moei­lik wees. Swak pro­duk­te kan jou vel be­ska­dig. Goed­ko­per pro­duk­te be­te­ken eg­ter nie dat jy ge­hal­te moet in­boet nie. Die ge­heim is dat jy by ’n goeie win­kel, soos C­licks of Dis-C­hem, moet koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.