WAGHEEBA SE WEN­KE

Kuier - - In Houd -

Staan uit met ge­blom­de kle­re en by­kom­stig­he­de wat e­ni­ge look sal op­kik­ker. Of dit skoe­ne, blom­me in die ha­re, ’n hand­sak of die pa­troon op die kle­re self is, jy hoef glad nie bang te wees om dié t­rend te volg nie. Maar hou jou blom­mo­tief sub­tiel en waak daar­teen om dit van kop tot toon te oor­doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.