Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - In Houd -

1. Vol­tooi die uit­druk­king:“Sy kan nie _ _ _ of stert uit­maak van sy sto­rie nie”. 2. Wat is die naam van die plek waar ’n mens na al­ler­han­de see­die­re kan gaan kyk? 3. Wie was die eer­ste at­leet wat die 100 m on­der 10 se­kon­des, die 200 m on­der 20 se­kon­des en die 400 m on­der 44 se­kon­des kon hard­loop? 4. A­na­sta­cia se eer­ste groot tref­fer was“I’m Out­ta _ _ _ _”? 5. Wat­ter Suid-A­fri­kaan­se No­bel­prys­wen­ner is in 1931 in K­lerks­dorp ge­bo­re? 6. In die e­ko­no­mie staan die af­kor­ting IMF vir In­ter­na­si­o­na­le _ _ _ _ _ _ _ _ Fonds? 7. Wat­ter vier­let­ter-naam het die rug­by­spe­lers wat weers­kan­te van die ha­ker is in ’n skrum? 8. Hoe­veel kan­te het el­ke kris­tal in ’n sneeu­vlok­kie? 9. Wat noem ’n mens ’n man­li­ke se­bra? 10. Wat­ter san­ger van die lied“Pur­ple Rain”is vroe­ër van­jaar oor­le­de? 11. In wat­ter groot wa­ter­lig­ga­me kom 90% van die aar­de se wa­ter voor? 12. Wat is die naam van die A­me­ri­kaan­se weer­mag se hoof­kwar­tier? 13. Wat was die skil­der Van Gogh se noem­naam? 14. Wat­ter so­si­a­le net­werk­pro­gram is in 2004 deur Mark Zuc­ker­berg ont­wik­kel? 15. In wat­ter jaar is die vol­gen­de O­lim­pie­se S­pe­le?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.