SMS

Kuier - - In Houd -

Kui­er, baie dan­kie vir die groot en prag­ti­ge ge­skenk – die S­ho­wer to S­ho­wer-ham­per. HEN­NIE ROTHMANN, PARYS

Baie dan­kie vir my Plush-pro­duk­te wat ek ge­wen het. Dit was nou ’n lek­ker ver­ras­sing. LOUISE WIL­LI­AMS, DE­SPA­TCH

Ek moet eer­lik­waar sê daar is nie ’n be­ter tyd­skrif as Kui­er nie. Twee we­ke is so lank om te wag, wat van week­liks? Jul­le is puik! P. R, OAK GLEN

Ek is ’n ge­reel­de Kui­er- le­ser, want dis uit­ste­ken­de lees­stof. Ek koop dit al van­dat dit die eer­ste keer op die rak­ke ver­skyn het! Ek het ook vir my kol­le­gas daar­van ver­tel en van my vrien­de het selfs af­skrif­te van my ou boe­ke ge­maak wat ek ge­bê­re het. Ek gee niks van my boe­ke weg nie, want dit kom han­dig te pas wan­neer ek iets op­soek. Kan Kui­er nie el­ke week ver­skyn nie? Ons sal dit so waar­deer! Ek is ’n ver­pleeg­ster en gee ook die raad wat in

Kui­er ver­skyn, aan my pa­si­ën­te. Dan­kie vir ’n won­de­ri­ke tyd­skrif. MURIEL BOOY­SEN, KEN­SING­TON

Groot was my te­leur­stel­ling toe ek vir ”Qu­een B”op die voor­blad sien (Qu­een B bly bo, 24

Au­gus­tus 2016). Kom ons re­ser­ve tog laas­ge­noem­de vir ons eie SuidA­fri­kaan­se men­se. Los die “qu­een”en haar ga­de vir an­der ma­ga­zi­nes en ta­bloids. LANA FOR­TUIN, BOKS­BURG

Ag nee, Kui­er! Ons stel nie be­lang in Beyon­cé, O­prah of Ta­ra­ji nie (Qu­een B bly bo, Van swaar­kry tot suk­ses, 24 Au­gus­tus 2016). Is daar nie meer sto­ries in ons prag­ti­ge Suid-A­fri­ka nie? BE­VER­LEY VAN WYK, JO­HAN­NES­BURG

Fan­tas­ties, uit­mun­tend, won­der­lik, skit­te­rend, man­ji­fiek en slim oor­deel! Die goud het vir Way­de ge­wink en hy het dit ge­kry. Baie ge­luk! Wat ’n in­spi­ra­sie is jy nie vir ons jong­men­se nie. Ek haal my hoed af vir jou en ek kry som­mer ’n knop in my keel. Baie dan­kie, Way­de en sterk­te. God se­ën. PAUL SNY­MAN, POSTMASBURG

“S­til­bly nie ’n op­sie”, (10 Au­gus­tus 2016): Ek voel dit is in be­lang van bur­gers van die land dat ons weet van ge­weld­da­di­ge be­to­gings en brand­stig­tings, want dis ons reg. Só word ons be­wus ge­maak en kan dié ge­bie­de ver­my. Deur die in­for­ma­sie te weer­hou, kan ons le­wens in ge­vaar stel. BEKOMMERDE BUR­GER, BELHAR

San­nie en Ger­hard (’n Ma se hart in stuk­ke, 27 Ju­lie 2016), mag die Va­der jul­le styf vas­hou en moet nooit twy­fel aan Sy lief­de nie. God sal jul tra­ne vang. Sterk­te! M. BOOY­SEN, WITBANK

My hart gaan so uit vir die seun­tjie wat geel­sug ge­had het (El­ke dag ’n se­ë­ning,

24 Au­gus­tus 2016). God het die laas­te sê, nie­mand an­ders nie. En vir ou­ers wat saam die He­re dien, saam bid en saam glo, ont­hou niks is on­moont­lik vir die He­re nie. Ek glo saam met jul­le dat hy ’n nor­ma­le kind sal wees en dat hy ge­sond sal word. Kan­sel­leer die ne­ga­tie­we ge­dag­tes en spreek le­we oor jul kind. Die He­re se­ën jul­le. GAILYN JU­LI­US, VREDENBURG

Dit is wel ’n hart­seer sto­rie, maar ons ver­trou God is baie lief vir jul­le en daar­die lief­li­ke seun­tjie (El­ke dag ’n se­ë­ning, 24 Au­gus­tus 2016). Ont­hou, daar is niks bet­ter as om by God te pleit vir sy ge­sond­heid en dat hy jul­le en­gel deur die le­we gaan wees. Hy is nie net jul kind nie, maar al­mal s’n wat lief is vir spe­ci­al kin­ders soos Con­nor. TAN­NIE RUKEYA, SALDANHA

Daai moor­de­naar ma­keer nie psi­gi­a­trie nie, hy ver­dien le­wens­lank (’n Ma se hart in

stuk­ke, 27 Ju­lie 2016). Hy is net so min ver­steurd soos ek en jy; die staat mors geld. Ek hoop ie­wers is ’n regs­ge­leer­de wat San­nie kan by­staan om haar saak teen die po­li­sie te wen. Om­dat die plat­te­land­se men­se so arm en on­kun­dig is, maak die po­li­sie net wat hul­le wil. MAVIS VAN BIS­HOP LA­VIS

Dan­kie Kui­er vir die poe­ding­re­sep in jul uit­ga­we van 10 Au­gus­tus. Dit was tops, lek­ker, fan­tas­ties en heer­lik! Kui­er- groe­te uit Kemp­ton Park. TIEKIE BENEKE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.