JONG TA­LENT!

Kuier - - In Houd -

Die Eu­ge­ne Ma­rais Skry­wers­ver­e­ni­ging in P­re­to­ria bied jaar­liks ’n kom­pe­ti­sie aan by twee ho­ër­sko­le in Eer­ste­rust, Pro­spe­ri­tus Se­kon­dêr en Eer­ste­rust Se­kon­dêr, om die bes­te skryf­ta­lent te ont­gin. Die prys­uit­de­lings­funk­sie is van­jaar op 18 Au­gus­tus ge­hou en vir die eer­ste keer in die 23 jaar be­staan van die Skry­wers­ver­e­ning, word die De­leen Bek­ker-wis- sel­tro­fee ge­deel deur El­roy van Wyk (gr. 11, Pro­spe­ri­tus) en Cas­si­de­ne Gould (gr. 12, Eer­ste­rust). T­heltom Ma­si­mi­la, Kui­er- kort­ver­haal­skry­wer en draai­boek­skry­wer van die se­pies

7de Laan en Suid­oos­ter, was die gas­spre­ker en het leer­ders in­spi­reer met sy eie ver­haal van hoe hy des­tyds as leer­der ge­waag en ge­hoop het die reg­te men­se sien sy ta­lent raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.