PLAAS­LI­KE KOKKE NOU OP TV!

Kuier - - Kuierhoekie -

Maak jul­le reg vir Kaap­se kos uit die boon­ste rak­ke, want an­tie Koel­soem Ka­ma­lie (links) en an­tie Flo­ri S­chrik­ker het pas hul bui­ging op TV ge­maak met hul eie kook­pro­gram! Kui­er het in die uit­ga­we van 4 Mei 2016 le­sers van die an­ties se ver­haal (Dié an­ties kook!) as­ook hul boek Kook Saam Kaaps, ver­tel. Kos­lief­heb­bers kon ook self die an­ties van Bon­te­heu­wel se tra­di­si­o­ne­le huis­kos vir hul ge­lief­des tuis voor­be­rei met van hul re­sep­te wat in ons Kui­er So­merCom­bo 2015 ge­pu­bli­seer is. Kyk el­ke Woens­dag om 18:00 op VIA (Dstv-ka­naal 147) hoe die t­wee vrien­din­ne ons bin­ne hul huis nooi en die ge­hei­me van Kaap­se kook­kuns met ons deel. Moet dit nie mis­loop nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.