Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - Speletjies -

1. In wat­ter s­port het Ca­me­ron van den Burgh in 2016 ’n O­lim­pie­se sil­wer­me­dal­je ge­wen? 2. In wat­ter A­fri­ka­land is Brad Pitt en An­ge­li­na Jo­lie se dog­ter S­hi­loh in 2006 ge­bo­re? 3. In wat­ter Suid-A­fri­kaan­se stad is die Two O­ce­ans-a­kwa­ri­um? 4. Wat­ter po­li­tie­ke par­ty het Ju­li­us Ma­le­ma in 2012 ver­laat? 5. Van wat­ter Suid-A­fri­kaan­se groep was A­dam Kok III die lei­er? 6. Wat­ter te­ken van die Die­re­riem val tus­sen 22 Ju­nie en 23 Ju­lie? 7. Van wat­ter u­ni­ver­si­teit was pro­fes­sor Jo­na­than Jansen die rek­tor? 8. Wat­ter or­gaan in die mens se lig­gaam ver­vaar­dig in­su­lien? 9. Wat­ter A­fri­ka­land het die groot­ste be­vol­king? 10. Vol­tooi die uit­druk­king:“Hul­le is van _ _ _ _ _ en bed ge­skei”. 11. Wat­ter blad­sye in ’n oop boek het on­ge­ly­ke blad­sy­nom­mers – links of regs? 12. Wat noem ’n mens ’n man­li­ke ka­meel­perd? 13. Wat­ter groot wa­ter­val is in die Oran­je­ri­vier na­by U­ping­ton? 14. Wat word die lei­er van die Ver­e­nig­de Na­sies ge­noem? 15. Wat­ter In­die­se lei­er se naam het“Groot Gees”be­te­ken?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.