SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek wil graag net baie dan­kie sê aan Kui­er en die bor­ge vir die De­fy-gas­stoof wat ek ge­wen het. W­hat an a­ma­zing birt­hday pre­sent! Y­VET­TE BURNS, HAWSTON

Die ge­ma­ri­neer­de hoen­der­re­sep van jul nu­we Huis­kok, Den­zel Koe­na­na, in die uit­ga­we van 7 Sep­tem­ber, was ab­so­luut uit­mun­tend! MITZI HARMSE, BOKS­BURG

Hi Kui­er- land se men­sies! Ek het maar ’n paar maan­de te­rug Kui­er be­gin koop en nou is ek ver­slaaf. Ek mis nie een uit­ga­we nie. Men­se wat nie die Kui­er ken nie, sal moet wak­ker skrik! ’n Mens lees en leer on­ein­dig baie. Dis ’n vrou­e­tyd­skrif, maar dis vir mans en vroue, oud en jonk. Ek sê dan­kie aan Je­sus vir ’n tyd­skrif soos Kui­er. Elk­een van jul­le ver­dien ’n groot kroon! GAYNOR FISHER, CALEDON

“El­ke dag ’n se­ë­ning,” (24 Au­gus­tus 2016) Vir Ni­co­let­te en En­ri­co wil ek net sê: Dit is nou ’n saak van ge­bed. Kry men­se, pas­to­re en ge­lo­wi­ges ens. om vir klein Con­nor te bid. Hy is so ’n prag­ti­ge seun­tjie en ons plaas hom in God se han­de. S­terk­te aan jul­le. S­HA­RON ECKHARD, PORT E­LI­ZA­BETH

En­ri­co en Ni­co­let­te, my hart het ge­breek toe ek jul sto­rie lees (El­ke dag ’n se­ë­ning, 24

Au­gus­tus 2016). Tog word ’n mens hier­deur op­nuut be­wus ge­maak van God se groot­heid. Die dok­ters sê een ding, maar dan be­wys God iets an­ders. Dit voel en lyk nie al­tyd vir ’n mens as­of die He­re na­by is nie, maar Hy is en Hy gee om. Ek en baie an­der bid vir jul­le en ons maak die se­ën van die He­re los oor jul­le as ge­sin. Ek het bie­tjie gaan op­soek oor sy naam: The na­me Con­nor is an I­rish ba­by na­me, me­a­ning strong-wil­led or wi­se hound-lo­ver. Al­so from the I­rish‘Co­a­chu­hhar’, me­a­ning high de­si­re. So Con­nor is in­der­daad ’n klein veg­ter met ’n sterk wil om te le­we, so ge­niet hom. Al­le se­ën vir jul­le, want hy is ’n inspirasie vir baie! YOLANDA WENN, S­TEL­LEN­BOSCH

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.