DIE HOENDERs In!

Kuier - - Kuierhoekie -

kos­pry­se styg aan­hou­dend en ver­al vleis raak ál meer on­be­kos­tig­baar. Dit be­te­ken net een ding – hoen­der is al­e­wig op die me­nu, maar dís dees­dae waar die pro­bleem lê . . .

Kyk jy na die spe­ci­als in jou guns­te­ling­ket­ting­win­kel, dink jy nie twee keer voor jy kies tus­sen die goed­ko­per ge­vries­de stuk­ke en ’n vars hoen­der nie, want ge­vries­de hoen­der is mos goed­ko­per!

Maar on­lang­se wet­ge­wing het die mens­dom aan die gons oor wat eint­lik in dié goed­ko­per ge­vries­de hoen­der skuil.

Jy dink dalk nie aan hoe­veel sout­wa­ter (bri­ne) pre­sies in jou ge­vries­de hoen­der is nie en jy kom dalk ook nie ’n ver­skil in die smaak ag­ter nie, maar tot dus­ver het dit tog ’n ver­skil aan jou kos­re­ke­ning ge­maak.

Maar wat­ter uit­wer­king gaan die on­lang­se aan­kon­di­ging van die de­par­te­ment van land­bou oor die mak­si­mum hoe­veel­heid toe­laat­ba­re bri­ne in (ge­vries­de) hoen­der op jou sak hê?

In sy een­vou­dig­ste vorm is bri­ne ’n sout­wa­ter-op­los­sing wat ge­bruik word om groen­te, vis, vleis en pluim­vee vir lang tye

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.