Hal­lo my Kui­er- men­se,

Kuier - - Kuierhoekie -

Hier­die is een van my guns­te­ling­uit­ga­wes van die jaar, want ons kry die kans om een van ons le­sers se dro­me te be­waar­heid. Nie net kan hul­le die stel van 7de Laan be­soek nie, maar deur op ons voor­blad te ver­skyn, word hul­le mos self ce­le­bri­ties in

Kui­er- land en kan ons hul sto­rie ver­tel. En dit is al­tyd ons wen­ner se be­son­der­se sto­rie wat hier­die voor­blad­kom­pe­ti­sie an­ders maak. Dit gaan reg­tig nie net oor looks nie, maar oor wie sy is.

Veels ge­luk aan Yubenise Ja­cobs! Ons hoop hier­die is die vol­gen­de s­tap op jou reis na vol­le self­aan­vaar­ding en dat jy nou waar­lik be­sef jy kan die wê­reld vier­kan­tig in die oë kyk – met of son­der gri­me­ring.

Maar daar is nog ho­pe om na uit te sien in hier­die uit­ga­we. Die in­spi­ra­sie­sto­ries van C­har­lin He­ra­dien (bl. 18) en Ni­cho­le Hendricks (bl. 20) kan jul­le ook maar ge­rus vir jul kin­ders laat lees, want hul­le wys wat jy kán doen, maak nie saak wat­ter strui­kel­blok­ke in jou pad is nie.

Die Wa­re Le­wens­dra­ma is werk­lik aan­gry­pend en jy kan nie help om vir die ge­sin te voel wat so seer deur daar­die ver­skrik­li­ke siek­te ge­slaan word nie.

En moet ook nie Sa­man­tha Lie­de­man se heer­li­ke hap­pies mis nie, dit gaan nog han­dig te pas kom in die fees­tyd.

Tot vol­gen­de keer,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.