PIENK PLESIER-SKENKING

Kuier - - Kuierhoekie -

Ty­dens van­jaar se Pienk Plesier is Kui­er- vroue weer ge­vra om hul har­te vir lief­da­dig­heid oop te maak en toi­le­tries te skenk aan ’n lief­da­dig­heids­or­ga­ni­sa­sie. Soos ge­woon­lik het die op­brengs al­le ver­wag­tin­ge oor­tref. Die U­ni­ted Sanc­tu­a­ry A­gainst A­bu­se-s­kui­ling vir mis­han­del­de vroue en kin­ders in At­lan­tis is van­jaar as die be­guns­tig­de ge­kies. Me­lo­nie Fa­roa, een van die maat­skap­li­ke wer­kers by die s­kui­ling, was baie e­mo­si­o­neel en dank­baar toe Kui­er met die skenking op­daag. Sy sê die vroue het let­ter­lik geen toi­let­wa­re nie en dis een van hul groot­ste be­hoef­tes. Amanda Da­niels, huis­moe­der wat ver­ant­woor­de­lik is vir die daag­lik­se be­stuur van die s­kui­ling, was oor­stelp van vreug­de en kon nie ge­noeg haar waar­de­ring uit­spreek nie.“Baie dan­kie aan Kui­er vir die i­ni­si­a­tief en aan al die vroue wat by­ge­dra het.” BO: Kui­er se be­mar­kings-en sa­ke­be­stuur­der, Simone T­ho­mas (der­de van links), oor­han­dig die skenking aan (van links) Amanda Da­niels, Me­lo­nie Fa­roa en Mai­li­ne Fos­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.