Hal­lo my Kui­er- men­se,

Kuier - - News -

So­mer, son en see was op die a­gen­da toe ons die be­plan­ning vir hier­die uit­ga­we doen. So ek hoop jul­le ge­niet hier­die een met die heer­li­ke see­kos. Maar tus­sen al die pret, staan ’n sto­rie uit wat die span diep ge­roer het.

Dit was laat een aand toe ’n brie­fie in my in­box land met ’n na­vraag van ’n le­ser. Wou net hoor of ons ook sto­ries bui­te die Kaap doen en dis waar ons reis met Ju­van Bo­tha (die Wa­re Lewensdrama op bl. 14) be­gin het . . .

En tóg het sy sto­rie in hier­die va­kan­sie­ri­ge uit­ga­we ge­pas, want uit die kom­mu­ni­ka­sie wat deur­ge­kom het, was hy on­danks sy siek­te ’n son­skyn­kind wat al­mal se le­we op­ge­hel­der het. Ons wou ver­tel van sy dap­per stryd en hoe hy op so ’n jong on­der­dom al so baie moes deur­maak en tog aan­hou veg. Dié sto­rie van hoop het eg­ter nie ge­re­a­li­seer nie. P­leks daar­van staan Ju­van se naam nou op ’n baie spe­si­a­le lys van Kui­er- kin­ders wat ons ver­loor het.

Ons har­te gaan uit na sy ge­lief­des, maar ook aan ons joer­na­lis Ma­re­tha Bo­tes wat saam met hul­le be­gin hoop het vir ’n won­der­werk. Ju­van se sto­rie gaan nog lank by ons bly en al was dit baie hart­seer, voel ons be­voor­reg om dit te kon ver­tel en is dit ook ons ma­nier om aan dié dap­per veg­ter­tjie hul­de te bring.

Tot vol­gen­de keer,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.