VOORBLADSTER SÊ DAN­KIE!

Kuier - - News -

Hi jul­le, ek wil net baie dan­kie sê vir al­les wat jul­le vir my ge­doen het. Die drie dae in Jo­han­nes­burg was won­der­lik en ek het die he­le er­va­ring ge­niet. Jul­le het my op die han­de ge­dra en ek is reg­tig dank­baar. Dan­kie Er­nusta vir die mooi sto­rie wat jy ge­skryf het. Die fo­to’s is stun­ning, al­mal praat daar­van. Ek is baie ge­luk­kig. Weer­eens dan­kie, jul­le. God bless. Yu­be­ni­se Ja­cobs

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.