SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

Die wa­re lewensdrama van klein Ju­van Bo­tha is hart­ver­skeu­rend (K­lein­veg­ter­se­ly­ding­nou ver­by,2No­vem­ber2016). God sal self jul tra­ne af­droog en jul har­te ge­nees. DINAH ERAS­MUS, GROOT-BRAKRIVIER

Wow! Wat ’n gre­at tyd­skrif. Ek kan nie glo ek het Kui­er al die tyd mis­ge­kyk nie. Ek lo­ve al die sto­ries en die wen­ke. BRIDGET G­REY­VEN­STEIN, GER­MIS­TON

Kui­er, jul­le moet as­se­blief vir An­tie Val in el­ke uit­ga­we van die tyd­skrif sit. Dis my guns­te­ling! E­LI­ZE ELLIS, POT­CHEF­STROOM Dan­kie Kui­er vir ’n puik tyd­skrif. Ek huil saam met A­mi­na in die wa­re lewensdrama (Ge­sin se stryd met tumours, 19 Ok­to­ber 16). JANAP I­SAACS, MOS­SEL­BAAI

Baie dan­kie G­wen­do­li­ne Kordom vir jou mooi sto­rie in die Kui­er van 2 No­vem­ber

(Wat die hart van vol is). Dit wys jou net, jy kan hoe swaar­kry in die le­we, maar daai o­mie met sy tand­lo­se glim­lag ken sy waar­de en hy ken voor­waar sy God. En dis al wat hy no­dig het in sy le­we, so hy voel al­reeds skat­ryk. Dan­kie Kui­er! LOR­RAI­NE MALAMBO, RETREAT

Ek het ba­ba Ju­van Bo­tha se sto­rie (Klein veg­ter se ly­ding nou ver­by,

2 No­vem­ber 2016) ge­volg op Fa­ce­book en saam ge­bid. Mag die ou­ers vre­de en be­rus­ting vind. Dis net die He­re wat ’n ou­er­hart kan troos. Dan­kie vir die eer­li­ke, tog sen­si­tie­we deel van die sto­rie. DRIEKIE GRO­BLER, P­RE­TO­RIA

Ek lees nou die sto­rie van die ba­ba (Klein veg­ter se ly­ding nou

ver­by, 2 No­vem­ber 2016). Dis vir my so seer om te sien as ba­bas siek word, maar ons moe­nie God be­vraag­te­ken nie. Hy al­leen ken die hoe­koms en waar­oms. Aan Ju­van se mam­ma en pap­pa, ek bid vir jul­le. I­RE­NE BENNET, DELFT Ek voel in­nig jam­mer vir die Bo­tha-ge­sin (Klein veg­ter se ly­ding nou ver­by, 2 No­vem­ber 2016). Dis nie mak­lik nie, maar God het hom ver­los van die pyn en ly­ding. Hy is nou vei­lig by Je­sus. G. VAN A­PIES, DE DOORNS Daar­die jong ou­ers het no­dig om te rou, maar hul­le het ook be­ra­ding no­dig (Klein veg­ter se ly­ding nou ver­by, 2 No­vem­ber 2016). My hart gaan uit na hul­le as ge­sin. Mag God jul­le ver­sterk. MYRNA WIL­LI­AMS, PAARL

Dan­kie Kui­er vir ’n top-tyd­skrif. Ek sien el­ke twee we­ke uit om dit te koop. Ek is so bly dat die be­oor­de­laars vir Yu­be­ni­se ge­kies het (Waar­di­ge wen­ner, 19 Ok­to­ber

2016). Sy het reg­tig ver­dien om te wen. Sy lyk soos ’n droom en as­of sy een van die ak­teurs van 7de Laan is wat daar hoort. Baie ge­luk en good luck, mei­sie. Ge­niet al jou pry­se. En weer­eens dan­kie Kui­er dat jul­le ook men­se spe­si­aal laat voel en ’n kans gee om soos ce­le­bri­ties te lyk. SORETTA KORDOM, MIT­CHELLS PLAIN Ek lees die ar­ti­kel van ons Voor­blad­ster (Waar­di­ge wen­ner, 19 Ok­to­ber 2016). Dis baie hart­seer wat Yu­be­ni­se Ja­cobs in haar le­we moes trot­seer, as ge­volg van ’n siek­te in haar tie­ner­ja­re wat haar tot in haar groot­mens-le­we ge­volg het en van kos­ba­re ja­re be­roof het. Maar hul­le sê mos, el­ke don­ker­wolk het ’n sil­wer­rand en da­me, jou sil­wer­rand be­gin nou te skyn. Wow, jy lyk stun­ning! Waar­lik, jy straal, som­mer so uit jou prag­ti­ge oë. Jy is voor­waar ’n waar­di­ge wen­ner! CIN­DY JOHN­SON, BOS­TON CI­TY

’n Baie groot dan­kie aan die Kui­er- span vir die ar­ti­kel wat jul­le oor my ge­doen het (Sy toor met

tan­de, 19 Ok­to­ber 2016). Jul­le sal nie glo hoe baie deu­re vir my oop­ge­gaan het se­dert die ar­ti­kel ge­pu­bli­seer is nie. Ek kry nou pa­si­ën­te van o­ral­oor en het selfs ’n ge­kwa­li­fi­seer­de tand­art­sas­sis­tent hier uit die a­rea ge­kry. Nog ie­mand het die ar­ti­kel ge­lees, my op Fa­ce­boook en by my kerk kom op­soek. Sy het nou ’n pa­si­ënt ge­word en som­mer ook by my kerk aan­ge­sluit na­dat sy pas van­uit die Oos-Kaap ver­huis het. Ek is baie dank­baar vir die bloot­stel­ling en sê baie dan­kie van­uit die diep­te van my hart. NICHOLE HEN­DRICKS, KUILSRIVIER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.