SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

Kui­er is die eer­ste tyd­skrif wat iets vir ie­der en elk bied en dit praat die taal van die men­se. Baie dan­kie vir ’n fan­tas­tie­se tyd­skrif. Mag jul­le van krag tot krag gaan. NABUWEYA KARAN-ROELF

Ro­stan en Brandon, mag die Va­der en Groot Ge­ne­ser jul­le styf vas­hou en jul tra­ne af­vee (D­waal­koe­ël bring dood, 16 No­vem­ber 2016). Hou vas aan Sy lief­de en Hy sal jul­le in hier­die tyd dra. God se­ën jul­le. OU­MA BOOYSEN, WIT­BANK

My hart gaan uit na Braydon se ou­ers (D­waal­koe­ël bring dood, 16 No­vem­ber

2016). Ek het ook ’n klein­seun ver­loor. Mag die He­re sy fa­mi­lie ver­sterk en hul uit­hou­ver­moë gee in hier­die tyd van rou. MARILYN MATTHEWS, BISHOP LAVIS

Toe ek die hart­seer sto­rie lees van “D­waal­koe­ël bring dood” (16 No­vem­ber

2016), het my tra­ne ge­loop. Ek weet wat dit is om ’n kind aan die dood af te staan. Hy was 27 jaar oud, ge­troud en het in ’n on­ge­luk ge­sterf. Dis baie seer en net jy wat daar­deur is, sal dié pyn ver­staan. Ek mis hom nog el­ke dag, maar God heel al­le won­de. S­ter­ke aan Braydon se ou­ers. HELEN MARSHALL, BON­TE­HEU­WEL

Dan­kie vir die mooi ar­ti­kel oor Me­la­nie du Bois (Koe­baai 7de Laan,

16 No­vem­ber 2016). Ek voel vir haar, want ek gaan deur soort­ge­ly­ke din­ge. Me­la­nie, al wat ek vir jou kan sê is: Laat jou glim­lag die wê­reld ver­an­der. Moe­nie dat die wê­reld jou glim­lag ver­an­der nie. ANJORI NIEUHAUS, WOR­CES­TER Dis baie seer om ’n ba­ba te ver­loor (Klein veg­ter se ly­ding nou ver­by, 2 No­vem­ber 2016). Ek het dit self on­der­vind, maar die Va­der doen ons nie leed aan nie. Dan­kie Kui­er dat ek ook kan deel in die blyd­skap en ook die seer. On­se Va­der het my weer ge­bless met drie dog­ters. Ek bid vir jul­le sterk­te toe. MA­RIA LOUW, KUILSRVIER

My seun het weens groeps­druk dag­ga be­gin rook (Ashy­bots met­die­ge­reg, 2No­vem­ber 2016). Hy het ook op 17 die skool ver­laat en woon nou by Ras­tas in pri­mi­tie­we om­stan­dig­he­de. MAR­GA­RET LINKS, VREDENDAL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.