FACEBOOK

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek het van­mid­dag die ver­haal ge­lees van daai seun­tjie wat so tra­gies ge­sterf het (D­waal­koe­ël bring dood, 16 No­vem­ber 2016). Dis baie hart­seer. Dan­kie Kui­er, ek ge­niet dit om jul­le sto­ries te lees. GERTRUIDA ARENDSE

Ek ge­niet die Kui­er vrees­lik baie. Dan­kie daar­voor. ’n Mens leer el­ke keer iets nuut wat jy nie ge­weet het nie. Ek ge­niet ook die lek­ker resepte. KELLENEY BOOIS

Wat ’n su­per a­we­so­me tyd­skrif Kui­er! Ek is mal oor jul­le. Baie dan­kie vir jul won­der­li­ke, hart­roe­ren­de sto­ries en gees­te­li­ke bood­skap­pe op Facebook. Mag God jul­le al­mal se­ën so­dat jul­le kan vol­hou om ons te be­moe­dig. MARCHALAINE DAWIDS

Baie dan­kie vir jul mooi tyd­skrif, Kui­er. En aan Ka­ren Hart, dan­kie vir jou lek­ker kos. My vrien­din se ma maak Son­dae so lek­ker kos uit jou resepte. Hou so aan, Kui­er! EBEN DU P­LES­SIS Ons het die vol­gen­de vrae op Facebook ge­vra: 1. Wat dink jy daar­van om ’n ge­skenk­be­wys as ge­skenk te kry? Voel jy die per­soon het nie baie moei­te ge­doen nie of ver­kies jy dít so­dat jy self iets kan koop waar­van jy hou?

Ek het nog nooit van ’n ge­skenk­be­wys ge­hou nie, want ek voel men­se doen nie ge­noeg moei­te nie. Maar met my on­lang­se ver­jaar­dag het ek heel­wat ge­kry en dit was nog­al lek­ker, want dit was Ca­nal Walk-vou­chers wat be­te­ken het ek is nie be­perk tot ’n spe­si­fie­ke win­kel nie. SHERLENE MAARMAN

Ek ver­kies ’n ge­skenk­be­wys, want dit ver­hoed dat ie­mand jou iets koop waar­van jy nie hou nie. Só kan jy self iets koop wat jy no­dig het en dit vir al­tyd tre­a­su­re. ROWEANA MAPOE-HALUODI

’n Ge­skenk­be­wys be­te­ken die per­soon het nie baie moei­te ge­doen nie. Ek ver­kies die ge­skenk, want mô­re ge­bruik jy daai be­wys vir ie­mand an­ders om­dat jy nie tyd ge­had het nie. SUSAN MAWATO

Ek aan­vaar wat ek kry met die groot­ste lief­de en dank­baar­heid; het­sy dit ’n ge­skenk of ge­skenk­be­wys is. LOTTIE KLOP­PER 2. Wat sou jou re­ak­sie wees as ’n ou jou op jul eer­ste da­te vir ’n“buy one, get one free”spe­ci­al neem?

Dit maak mos nie saak nie, geld is geld! Buy one, get one free? So w­hat? Dit gaan mos nie die eer­ste en die laas­te da­te wees nie. Nee kyk, ’n man hoef my glad nie só te be­ïn­druk nie, want dis juis daai soort mans wat jou met duur re­stau­ran­te wil be­ïn­druk, wat la­ter skob­be­jak­ke word as hul­le jou eers het. HENNA EWERTS

Nee as­se­blief, da­rem reg­tig nie op die eer­ste da­te nie! Ek sal dan maar eer­der vir my­self be­taal en kies wat ek wil eet. Hy kan maar wurg aan sy“buy one, get one free” ete, lol. Ag wat, lief­de vra nie, maar hy sal weet ek is ’n mei­sie wat na my­self kan kyk! JENNIFER DANIELS Ek sal 100% te­vre­de daar­mee wees. Die le­we is te duur! YOLANDI JONKERS

Goeie be­gin. Ek sal nie eens weet wat ek eet nie. Sal net in sy oë kyk van ver­liefd­heid en hoop dat daar nog baie“buy one, get one free’s”sal wees. Geld of te not! ELOISE ESTERHUIZEN

Ek sal nie ’n pro­bleem daar­mee hê nie, maar on­der geen om­stan­dig­he­de op die eer­ste da­te nie. Hy wil jou mos be­ïn­druk, of hoe? MARGERY DAVIDS

Ek het nie ’n pro­bleem daar­mee nie, so­lank hy my uit­vat en nie ver­wag ek moet kook nie. SHEENA VAN DER RHEEDE Dis fi­ne. So­lank hy my lief­het en ten al­le tye re­spek­teer. MARLENE SAMIE

Ek ont­vang vee leer­der’ n ge­skenk be­wys as’ n ge­skenk van ie­mand wat nie weet waar­van ek hou nie. Dan kan ek­self uit­soek. Dis eint­lik baie be­dag­saam. LENIE S­TAN­DER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.