KOOK & DANS DIÉ FEES­TYD MET KUI­ER!

Kuier - - Kui­er­hoe­kie -

Van­jaar se So­mer Kui­erCom­bo is van 5 De­sem­ber 2016 op die rak­ke en dit spog met die heer­lik­ste re­sep­te wat jy na har­te­lus kan op­to­wer om jou gas­te se mon­de te laat wa­ter. Of jy op soek is na i­dees vir die vleis vir jou Kers­ta­fel, die na­ge­reg of selfs ge­son­de kos of koe­kies vir die klein­span, ons kok­ke Karen Hart, Sa­man­tha Lie­de­man en Den­zel Koe­na­na, het hul­self oor­tref om net die bes­te kos aan jou voor te lê. Dis te koop teen net R21. En ter­wyl jy kook, druk ons nu­we Kui­er Jol 2016- CD in jou CD-spe­ler en gee jou lyf ’n tyd met lied­jies soos“Kô Dans Van­nad Met My”deur Groo­ve S­ta­ti­on,“S­tamp Daai Bou­de Lam”deur Dan­ny’s Rhythm Com­bo,“Ja­loers­bok­kie”deur Su­gar Dad­dy en “Wel­co­me to Ca­pe Town”deur Nur A­bra­hams, om maar net ’n paar te noem. Jy kan ook lek­ker saam sing en dans met Emo A­dams se“Gums Ka­wie­lie Wams”wat die bo­nus­snit op die CD is. Dié CD is in­ge­sluit in ons vol­gen­de uit­ga­we (14 De­sem­ber 2016) wat net R22 gaan kos!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.