Hal­lo Kui­er-men­se

Kuier - - Kuierhoekie -

Die laas­te uit­ga­we van die jaar is al­tyd vir ons baie spe­si­aal, want dit be­te­ken na­tuur­lik ons kan gaan va­kan­sie hou, maar dis ook ons kans om aan jul­le, ons le­sers, baie dan­kie te sê vir jul vol­ge­houe on­der­steu­ning. Dít is on­ge­twy­feld wat ons deur­ge­dra het in hier­die moei­li­ke e­ko­no­mie­se tye, wat an­der al ge­noop het om hul deu­re te sluit en ons gaan se­ker maak dat ons vol woe­ma in 2017 te­rug­keer om vir jul­le nog ho­pe lek­ker lees­stof te bring. Ge­niet die CD en die va­kan­sie. Die span wens al ons le­sers ’n vei­li­ge en ge­se­ën­de fees­tyd toe. Tot vol­gen­de jaar,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.