ONS KUI­ER AG­TER DIE SKERMS

Kuier - - Kuierhoekie -

Tus­sen al die swoeg en sweet deur die jaar om el­ke uit­ga­we so spe­si­aal moont­lik vir ons le­sers te maak, moet ons ook ’n bie­tjie fun hê! Of dit nou ’n span­bou-uit­stap­pie na die bo­w­ling al­ley, ’n vie­ring met ’n stuk­kie koek en ’n kop­pie es­pres­so of smul aan die lek­ker kos op ’n food shoot is, hier by Kui­er doen ons al­les groot en met oor­ga­we!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.