SMS

Kuier - - Kuierhoekie -

S­joe Kui­er, jul­le ver­be­ter met el­ke uit­ga­we. Ek is ’n ge­reel­de le­ser, van die voor­blad af tot die ag­ter­blad.“Wat die hart van vol is”in die uit­ga­we van 30 No­vem­ber 2016 praat di­rek met my. Dan­kie Gran­wil­le Re­nos­ter, jy bring in­sig en troos vir ve­le wat moeg en moe­de­loos raak. Jy saai hoop en ver­troue in ve­le le­wens. Mag die Goeie Ge­wer jou ryk­lik se­ën. ANS S­TEYN, MODIMOLLE

Ons is ’n groep da­mes wat een keer per maand ver­ga­der en aan die ein­de van die jaar deel ons ge­sken­kies uit. Hier­die jaar het ons be­sluit om self­ge­maak­te ge­sken­ke te gee en no­de­loos om te sê, al ons ge­sken­ke het uit Kui­er se wen­ke ge­kom. Dan­kie Kui­er vir ’n top ge­sins­tyd­skrif. M. BELL, BELLVILLE

Ek wil net dan­kie sê vir ’n gees­vul­len­de tyd­skrif. Die ar­ti­kel in die uit­ga­we van 30 No­vem­ber 2016 van die ba­ba wat weg­ge­gooi (Weg­gooi­ba­ba ge­sin se skat), is an­der se trots. Ge­luk en ge­niet die ba­ba. Koe­s­ter al­tyd jul kin­ders, want hul­le is ge­sken­ke van Bo. Ek hoop jul­le het ’n ge­se­ën­de fees­tyd ge­had, Kui­er, en mag jul tyd­skrif net ster­ker groei. LEATITIA WILLEMSE, KEIMOES

Ai, Han­nah* wat ’n won­der­li­ke Kers­ge­skenk het jy en jou fa­mi­lie nie ge­kry nie (Weg­gooi­ba­ba

ge­sin se skat). ’n Wa­re ge­skenk van God! Dit laat my so dink aan Mo­ses in die mand­jie, wat sy moe­der moes weg­steek tus­sen die rie­te! Dit was God se plan en Hy het jul­le ge­kies om Ba­by Oc­to­ber se fa­mi­lie te word. Wees ge­se­ënd, want God sê in Sy woord: Laat die kin­der­tjies na my toe kom en ver­hin­der hul­le nie! Ba­by Oc­to­ber, jy is nou ho­me sweet ho­me! GLADYS COCKRELL, S­PRING­BOK Baie dan­kie Kui­er vir die prag­ti­ge“Wat die hart van vol is”van 30 No­vem­ber 2016. Gran­wil­le Re­nos­ter het dit ter har­te ge­neem en dis tog so waar. MYRA MAHONEY, WORCESTER

De­ar Kui­er Te­am, The Na­ti­o­nal Coun­cil of SPCAs was hor­ri­fied to see that a stu­pid, ir­re­spon­si­ble and harm­ful so-cal­led tip or ad­vi­ce from a re­a­der had been pu­blis­hed in Kui­er. W­hil­st the re­a­der may ha­ve sub­mit­ted this com­ment, the fact re­mains that it has been pu­blis­hed. It may“work”but as Han­dy An­dy con­tains am­mo­nia and ot­her harm­ful in­gre­dients, the con­se­quen­ces of a­nyo­ne fol­lo­wing this ad­vi­ce could be di­re. Suf­fe­ring of an a­ni­mal, in­clu­ding burns, plus the re­spon­si­bi­li­ty of the o­w­ner who could find him­self or her­self ta­ken to task – in­clu­ding le­gal­ly – for a­ni­mal cru­el­ty. The NSPCA is tru­ly ta­ken a­back that a com­ment of this kind was not de­tected. Su­re­ly the per­son needs e­du­ca­ti­on not en­coura­ge­ment. P­le­a­se ex­plain how your e­di­ting and scree­n­ing work as we find it dif­fi­cult to un­der­stand how harm­ful com­ment can be put for­ward in a na­ti­o­nal Me­dia 24 pu­bli­ca­ti­on. A­bo­ve all, it is im­pe­ra­ti­ve that a re­tracti­on is ma­de and full ex­pla­na­ti­on gi­ven. The use of Han­dy An­dy or si­mi­lar pro­ducts on dogs or ot­her a­ni­mals is harm­ful, ir­re­spon­si­ble and can­not be con­do­ned in any way. CHRISTINE KUCH, NA­TI­O­NAL COUN­CIL OF SPCAS (NSPCA) * Ons her­in­ner le­sers net daar­aan dat hul­le hul eie oor­deel moet ge­bruik as dit by wen­ke kom en dit op eie ri­si­ko ge­bruik en dat die be­doe­ling geen­sins was om e­ni­ge mens of dier leed aan te doen deur die pu­bli­ka­sie nie. – Red.

Ek is so lief vir my Kui­er en Kui­erCom­bo! Ek soen dit som­mer as ek dit van die win­kel­rak af­haal. Moe­nie ’n fout maak nie, want die bin­ne­kant is goud werd! SHIRLENE DE FREITAS, LAMBERTSBAAI

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.