FA­CE­BOOK

Kuier - - Kuierhoekie - EBEN DU P­LES­SIS

Emo, jou seun­tjie is te prag­tig (Emo wys

sy mi­ni-me, 14 De­sem­ber 2016). Bly die be­trok­ke pa wat jy is en laat weet ons van die nu­we ba­ba. Sterk­te vir jul ge­sin. Ek is ook baie bly en op­ge­won­de oor die drie­ling van Pi­ket­berg (Drie­ling se eer­ste Kers­fees, 14 De­sem­ber 2016). Mar­tin en Cra­zen­tia, jul­le moet mooi kyk na hul­le. Dan­kie Kui­er vir die CD, die lek­ker re­sep­te en die prag­ti­ge mo­des! Hoop jul­le het jul rus ge­niet,

want ons sien uit na nog meer en goeie sto­ries in 2017! ALIDA A­LEX­AN­DER

Ek is vrees­lik be­ïn­druk met jul vo­ri­ge uit­ga­we (14 De­sem­ber 2016). Die CD is so cool! Dan­kie Kui­er vir al die lek­ker sto­ries, re­sep­te en wen­ke. Ek sien uit na meer in die ko­men­de jaar! JANEEN CUPIDO Wat ’n ou­li­ke seun (Emo wys sy mi­ni-me, 14 De­sem­ber 2016). Ek het my boek klaar ge­lees en som­mer baie lek­ker die he­le De­sem­ber lank ge­dans op die son­gs op die CD. MARCHELLE SALLA FORTUIN

Dan­kie Kui­er vir jul mooi tyd­skrif. Ek hoop jul­le al­mal het ’n ge­se­ën­de Kers­fees ge­had en ek wens jul­le ’n mooi 2017 toe. En Ka­ren Hart, dan­kie vir al jou re­sep­te. Ek het al van jou dis­se pro­beer maak; die lek­ker kos, poe­ding en koe­kies. God se ryk­ste se­ën aan die span en al die le­sers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.