Ant­woor­de ge­gee

Kuier - - Wen­ke -

Ge­bruik haar­sproei om per­ma­nen­te ko­ki-mer­ker of na­el­lak van kle­re af te kry. CHERYL­DE­NE AS­LAM, PRE­TO­RIA Om stoof­pla­te weer mooi swart te kry, s­meer swart skoen­po­li­toer aan en ska­kel die pla­te aan so­dat die po­li­toer deur­brand. Jou pla­te sal weer prag­tig swart wees. E­VE­LYN JA­COBS, PAARL Hou vlieë weg uit die kom­buis, neem ’n bak­kie met wat­te en gooi jik daar­op. Plaas in jou huis. MEI­SIE OOST­HUI­ZEN, PUL­LENS­HO­PE Om die pit uit jou ore te kry, ge­bruik ’n baie dun naald en steek dit met die oog­kant deur die gaai­tjie. Steek dan die naald reg deur die gaat­jie. SAL­LY DO­NOUGH, HA­NO­VER PARK Ras­per ’n stuk­kie Sun­lig­ht-seep en sit in ’n pie­ring. Meng met ’n bie­tjie wa­ter om ’n pas­ta te vorm. Dit hou die vlieë weg. CHEL­SEY HAR­VEY, RAND­FON­TEIN Om van die mer­ke van si­ga­ret­rook op jou vin­gers ont­slae te raak, s­meer tan­de­pas­ta aan, bor­sel en vryf af. M. PAY­NE, GOOD­WOOD Om van wit­kol­le in jou nek ont­slae te raak, ge­bruik ’n drup­pel He­ad & S­houl­ders-sjam­poe met ’n bie­tjie wa­ter en s­meer soos ’n room aan. Her­haal. ANT­HEA JON­KERS, PAARL As daar kou­gom aan jou kin­ders se ha­re vas­sit, s­meer ’n bie­tjie ma­yon­nai­se aan. YO­LAN­DI HEN­DRICKS, SIR LOW­RY’S PASS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.