Pe­a­nut but­ter

Kuier - - Wenke -

Eet een le­pel pe­a­nut but­ter ná jy knof­fel ge­ëet het. Dit vat da­de­lik die reuk weg. M. RA­THE­NAM, GOODWOOD As jy vis ge­bak het en jou huis het ’n reu­kie, braai ’n eet­le­pel pe­a­nut but­ter vir ’n mi­nuut of twee in die pan. GERALD DICK, NABABEEP As daar bub­ble­gum aan jou kle­re vas­ge­sit het, s­meer pe­a­nut but­ter aan. Ek het dit ge­bruik en dit werk. MARILYN ROTHMAN, SIR LOWRY’S PASS As jy van mui­se ont­slae wil raak, ge­bruik pe­a­nut but­ter om hul­le uit te lok. Plaas dit na­by die lok­val of gif. TAHEERA JOS­HUA-ABRAHAMS, KAAP­STAD Ge­bruik pe­a­nut but­ter en s­meer dit in ’n nap­py dan lyk dit soos ’n reg­te vuil nap­py by ’n ba­by­s­ho­wer. CHAMAGNE CLOETE, OKIEP Eet 1 tee­le­pel grond­boon­tjie­bot­ter as jou bloed­sui­ker ge­val het. Dit bring jou sui­ker­vlak vin­nig op. MEI­SIE J. VAN VUUREN Wan­neer jy vir die kin­ders room­ys in ’n co­ne skep, skep eers ’n le­pel­tjie pe­a­nut but­ter on­der­in. Dit ver­hoed dat die room­ys on­der­deur s­melt. SOPHIE BRO­WN, OOS-LON­DEN S­meer pe­a­nut but­ter aan jou windscreen waar gog­gas vas­sit. Hou vir 15 mi­nu­te aan, spuit af met jou ho­se­pi­pe en jou windscreen is gog­ga-vry. G­RE­GO­RY BEN­JA­MIN, NOORD-KAAP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.