Wen­ke ge­soek

Kuier - - Wenke -

Hoe kan ek weer my swart, e­lek­trie­se stoof skoon kry? Dis aan­ge­pak van die vet en dit lyk so on­net. Ek soek raad om vlek­ke van my wit plas­tiek­tuin­stel af te kry as­se­blief. Ek raak ge­reeld dui­se­lig en lig­hoof­dig. Wat kan ek ge­bruik? Wat kan ek ge­bruik om swee­t­reu­ke uit my seun se kle­ding­stuk­ke te ver­wy­der. Hy is baie spor­tief.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.