jou eie ko­pie van trevor no­ah se boek

Kuier - - Voorbladstorie -

Vyf ge­luk­ki­ge Kui­er- le­sers kan elk ’n ko­pie van Trevor No­ah se boek,

Born A C­ri­me and Ot­her S­to­ries, ter waar­de van R285 wen! In sy boek neem Trevor ons te­rug na sy kin­der­ja­re toe sy ge­boor­te in­ge­vol­ge a­part­heids­wet­ge­wing ’n oor­tre­ding was, om­dat sy pa wit en sy ma swart is. Dit is ’n sto­rie van ’n on­deun­de jong seun wat in ’n rus­te­lo­se jong­man ont­aard en sy plek in die wê­reld pro­beer vind het, met sy vrees­lo­se ma as rig­ting­wy­ser. Die boek word in Suid-A­fri­ka uit­ge­gee deur Pan Ma­cmil­lan South A­fri­ca en is nou in boek­win­kels be­skik­baar. Om in te skryf SMS KUIERTREVOR na

42508 voor Vry­dag 3 Fe­bru­a­rie 2017. El­ke SMS kos R1,50. Die wen­ners word in die uit­ga­we van 22 Fe­bru­a­rie 2017 aan­ge­kon­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.