AROZ CON POLLO (RYS-EN-HOENDERGEREG)

Ge­noeg vir 6

Kuier - - In Die Kombuis -

BE­STAND­DE­LE

3 eet­le­pels o­lie 12 hoen­der­stuk­ke 4 knof­fel­toon­tjies, ge­kneus en fyn­ge­kap 2 tee­le­pels ris­sie­vlok­kies 1 eet­le­pel wita­syn Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak 1 groot ui, fyn­ge­kap 1 elk rooi, groen en geel soet­ris­sie, wit ge­deel­tes en pit­jies ver­wy­der en in re­pies ge­sny 1 rooi brand­ris­sie, pit­jies en naat­jies ver­wy­der en in stuk­kies ge­sny 4 ta­ma­ties, in stuk­kies ge­kap 1 tee­le­pel fyn ko­myn 2 bay le­a­ves (lou­rier­bla­re) 4 kop­pies hoen­der­af­trek­sel 1 tee­le­pel bor­rie 2 kop­pies rou rys

METODE

Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol en ver­bruin die hoen­der­stuk­ke. Voeg die knof­fel, ris­sie­vlok­kies en a­syn by. Geur met sout en pe­per na smaak en braai vir ’n paar mi­nu­te saam. Voeg die ui, soet­ris­sie, brand­ris­sie, ta­ma­ties en ko­myn by en smoor vir on­ge­veer 10 mi­nu­te saam – hou net goed dop dat dit nie aan­brand nie. Voeg die bay le­a­ves, af­trek­sel en bor­rie by. Be­dek die pot, ver­laag die hit­te en laat vir 20 mi­nu­te lank prut. Voeg die rys by, be­dek die pot en laat vir 20 mi­nu­te prut. Moe­nie roer nie. Haal die dek­sel af en laat ’n paar mi­nu­te so oop kook tot baie van die vloei­stof weg­ge­kook het – dit moet nog baie klam wees; dis dan op sy lek­ker­ste. Ver­wy­der die bay le­a­ves en skep uit die pot uit op. Dié is ’n ge­reg wat jy nog baie gaan maak – nie net wan­neer jou beur­sie leeg is nie, maar som­mer net vir die lek­ker­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.