Dié muf­fins is die i­de­a­le snack werk toe

’n Muf­fin is die i­de­a­le snack, want dis mak­lik om te maak en vul ook die maag. Maak som­mer ge­noeg vir die he­le ge­sin.

Kuier - - Inhoud - Deur Ka­ren Hart

DADELMUFFINS Le­wer 12 muf­fins BE­STAND­DE­LE

1 kop­pie self-rai­sing flour (bruis­meel) 1 kop­pie Nut­ty W­he­at 1 tee­le­pel bak­poei­er ½ tee­le­pel koek­so­da 1 kop­pie o­ats (ha­mer­mout) ¼ kop­pie kle­we­ri­ge bruin­sui­ker 1 kop­pie ont­pit­te da­dels, ge­kap 1 ei­er, lig­gies ge­klits 2 eet­le­pels o­lie 4 eet­le­pels gou­e­stroop 1¼ kop­pies melk

METODE

1. Sif die self-rai­sing flour, Nut­ty W­he­at, bak­poei­er en koek­so­da saam. Gooi die ve­sel wat in die sif ag­ter­ge­bly het, ook by.

2. Voeg die ha­mer­mout, da­dels en bruin­sui­ker by.

3. Meng die ei­er, o­lie, gou­e­stroop en melk in ’n be­ker en roer by die droë meng­sel. Roer tot net-net ge­meng.

4. Skep die meng­sel in ’n 12 gat­muf­fin­pan waar­van die hol­tes met pa­pier­hou­er­tjies ge­voer is. Bak vir 20 – 25 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 200°C. Laat staan 5 mi­nu­te in die pan­ne­tjie om ef­fens af te koel voor jy die muf­fins op ’n draad­rak uit­pak om af te koel. Be­dien met bot­ter en kaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.